Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabella No. 5

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Arabella No. 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thobeka N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka N
Saam met vriende

Good venue close to everything: mall, garage and the beach. Thank you!

Location took us to the same Lagoon Rd, but wrong venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M
Gesin met klein kinders

Nice place and very quiet.

The place was good, however, I was not impressed with the daily cleaning as the cleaners were not cleaning bathrooms and bedrooms at all. On my second day, no cleaning was done at all, no bedding done. l don't know if I was supposed to have my own toilet paper as well. I was not impressed at all with the cleaners. I enjoyed the space, but they don't cater blankets for cold weather, it was not good for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shantal P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantal P
Gesin met klein kinders

Had a fantastic stay, place is beautiful and everything is available.

I would definitely be returning, place is very clean and the help of cleaning service is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gugu N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gugu N
Gesin met klein kinders

Was good.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie mooi en netjies uitgelê met 'n pragtige uitsig. Voel heeltemal tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize F
Gesin met tieners

Wonderlike woonstel, area is problematies.

Margate as 'n dorp het vreeslik agteruit gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Comfortable and big unit. Lovely view.

Big comfortable apartment but no air conditioning. Very uncomfortable during the hot months! Would have booked somewhere else if we realise sooner it had no A/C! Earlier it had no A/C!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Gesin met tieners

Die plek is perfek!

Arabella dit op die perfekte plek baby die strand en winkels. Gaan vir seker weer na Arabella No. 5 toe gaan! Baie dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntsebe M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsebe M
Gesin met klein kinders

A home away from home. My 16 month old boy had the most fun enjoying the space.

I was just not aware of the admin fee and breakage fee that I had to pay. I think it need to be included in the fee so that I know exactly how much I have to pay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edzisani M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edzisani M
Saam met vriende

Very good.

It was awesome. I enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en die see-uitsig is wonderlik.

Dis 'n groot, ruim woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan P
Saam met vriende

It was simply amazing.

Collected keys at Sasol garage. Checked in with no problems .The unit is beautiful .Very clean and spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was asemrowend.

Kry sleutels by Sasol-garage. Gekontroleer sonder probleme. Die eenheid is pragtig. Baie skoon en ruim.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eenheid is puik uitgerus as 'n selfsorg-eenheid. Enigste negatiewe aspek is dat daar naweke gaste inboek wat party en lawaaierig is. Die hoeveelheid gaste per eenheid moet ook beter beheer word aangesien daar in twee eenhede oor 'n naweek ongeveer 20 gaste gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met tieners

Heerlik. Lekker uitgerus.

Skoonmakers was aangenaam, vriendelik en hulpvaardig. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sizophila N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizophila N
Saam met vriende

Water problem.

We only had one problem: no water for the whole weekend. We were only informed a day before our vacation about the water crisis, but I believe it was the whole area of Margate without water. Otherwise, Arabella is a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maderyn R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maderyn R
Gesin met klein kinders

'n Pragtige, gemaklike en ruim, skoon woonstel.

Ek was baie verras met die pragtige woonstel. Alles wat mooi en skoon. Die woonstel is lekker ruim vir 'n groot gesin. Die uitsig oor die see en meer was asemrowend. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer Arabella 5 bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chetty V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Chetty V
Gesin met klein kinders

Overall a good holiday.

We thoroughly enjoyed ourselves. Looking forward to more holidays at Margate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline S
Gesin met tieners

Kan lekker wees as dit nie oor die feesseisoen is nie.

Publike vakansiedae kan jy glad nie strand toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Gesin met klein kinders

Gerieflik en goed toegerus.

Lieflik. Skitterende ligging. Woonstel baie goed toegerus. Alles is daar wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus L
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly.

Lekker om die see te kan hoor al staan jy in die kombuis. Veilige woonstel met alles wat jy kan nodig hê. Al wat gepla het, is die verwaarloosde ou Margate pretpark voor die woonstel. Op naweke raak dit nogal raserig wat bietjie pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Gesin met tieners

Puik!

Die eenheid is perfek! Ligging, waarde vir geld, gerieflik, en fantastiese huishulp. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi W
Saam met vriende

Fantasties!

Sal definitief Arabella No. 5 aanbeveel! Was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies en skoon. Baie lekker gekuier.

Word hoogs aanbeveel. Baie skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful. Will definitely go back again!

Arabella is well situated and is a pleasure for stay on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik die moeite werd!

Absoluut die ideale ligging en atmosfeer! Fantastiese uitsig en naby alles wat saak maak! By dit alles is Arabella 5 baie privaat en stil soos wat ons dit verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well equiped and modern place

Great view, had lots of fun during our stay and will definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette V - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Gesin met klein kinders

Relaxing

A good place to go and relax. Safety will probably be beter after building is completed around Arabella

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda C - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Absolutely good value for money! Really enjoyed the stay!

It really was a stunning stay, I think my only problem was not your fault - propably the municipality fault - there was so much rubbish at the entertainment area across the unit and it was there for our whole stay! Like I said - not your fault at all! We loved our stay at Arabella No 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassim B - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassim B
Gesin met klein kinders

Our stay was divine!

And its perfect for kids, but we would ask, please change the pillows - they weren't quite as comfy as they could have been.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arabella Nommer 5, Margate-strandmeer, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOGQ2Y2QxLTRhNzItNDMxYy05NDE1LTQ5YmY3MGMxZTA4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 No 5 Arabella Margate Lagoon 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.859041960144 30.373074710369