Despatch Akkommodasie by Arabest Resort | LekkeSlaap
+39
+39

Arabest Resort

  • Vanaf R200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 57, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Arabest Resort is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van die sonderlinge Despatch naby Port Elizabeth geleë. Die dorp se ideale ligging bied aan besoekers 'n ontspanne atmosfeer, maar is steeds ook naby die middestad van Port Elizabeth met sy malls, restaurante en lieflike strande.

Verblyf word in 4 B&B-kamers en 'n kampeerplek aangebied. Die gastekamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n privaat ingang. Die kampeerplek beskik oor 32 staanplekke vir tente en karavane, sowel as ablusiegeriewe, 'n opwas-area en kragpunte.

Gaste kan gerus van swembad en braai-area gebruik maak. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Swartkopsriviermonding, Van Stadens Veldblomreservaat, Despatch Museum, Brighton-strand en St Georges Park Krieketveld in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 10 resensies vir Arabest Resort
Netheid
3.0/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Elandstraat 57, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Arabest Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 57, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzePd29XB8RtDaxj1jwhfvVxN36rP6Mq1HXrFN7oZF31WEjNLfL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (plek vir 2) 10 5 1 3 57 Eland Street Despatch 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.804853108468 25.505684595555
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za