Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arago House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Arago House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rona V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

Super heerlik!

Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Dit is stylvol, netjies en baie skoon. Daar is heelwat meer spasie as wat die foto's wys. Die braai/kuier stoep 'n heerlike kuierarea. Dit is stapafstand van die strand en 2 restaurante. Die swemstrand is 'n entjie weg en dis beter om te ry as jy 'n groot pakkaas (sambreel, stoele, swemborde, ens.) saamneem. Ons het graag gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B
Saam met vriende

Groot huis met baie spasie. Heerlike braai- en kuiergeriewe.

Huis is in 'n stil area geleë, baie veilig. Lekker braai en kuier-area. Groot vertrekke en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 130
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 130
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 130
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Arago-weg 7, Cape St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c58e3c7c8334b07c67254909269eb707fc7901381918232f642689269d664becd2980614631cd8929e74d0e728e8c07f984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 130 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Arago Road Cape Saint Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 15:00 -34.196875683337 24.834199284634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem