St. Francisbaai Akkommodasie by Aramoana | LekkeSlaap
+25
+25

Aramoana

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pillippa Place, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aramoana is in die bekoorlike kusdorpie, St Francisbaai geleë. Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en is stapafstand van die strand af.

Die verblyf beskik oor 3 ruim slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n toegeruste kombuis. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kombuistoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad, TV, DStv, DVD-speler, 'n wasmasjien en parkeerplek van die straat af, agter 'n hek in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, visvang, seilvaarte, riviervaarte, gholf en walviskyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Aramoana sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelslaapbank
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Aramoana
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pillippa Place, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pillippa Place, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZTQ0M2M0LWI4NmEtNDU3NC05YTA4LTEzYmQzNGM5MjNkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Pillippa Place St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.166019705148 24.828698292358
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za