De Doorns Akkommodasie by Arbeid Adelt Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Arbeid Adelt Guesthouse

32 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 38, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die storie van Arbeid Adelt Gastehuis, wat dateer uit 1897, word vertel deur die eeu-oue eikebome, wat vandag nog 'n blaarbeskutting vir dié historiese perseel bied. Die gastehuis is aan die voet van die majestueuse Matroosberge. Hier kan gaste Victoriaanse bekoring en hartlike gasvryheid op 'n uitvoerdruiweplaas geniet.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamer wat daagliks skoongemaak word. Elke kamer het WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Doendinge in die omtrek sluit stappies in die wingerde, voetslaanroetes, bouldering, gholf, wynproe, 4x4-roetes, bergfietsroetes en wildkyk in.

Kom ervaar al 4 seisoene in die Hexriviervallei. Die somer is die ideale tyd om die pakstoor te besoek en die druiwe te proe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Arbeid Adelt Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 38, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arbeid Adelt Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 38, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91A3FNdwW2jYNiZX7V9K5qH3ELStto7VkNPubPd9OS0L3kUNSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 38 Voortrekker Street De Doorns 6875 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.468844082991 19.668735265732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za