Oos-Londen Akkommodasie by Arbour Lodge | LekkeSlaap
+14
+14

Arbour Lodge

17 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiwi-weg 12a, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Arbour Lodge is in 'n stil straat in Beacon Bay sowat 2 km vanaf Bonza Bay Beach en die riviermonding af. Die lodge het lieflike uitsigte oor die veld met die see in die agtergrond.

Daar is suites met 1, 2 en 3 slaapkamers. Al die suites het privaat ingange vanaf 'n dek. Die boonste suites het see-uitsigte en die onderste suites lei na 'n afgesonderde tuin. Elke suite het 'n volledige en suite-badkamer, braaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuis en toegang tot 'n kindervriendelike swembad en trampolien. Kinders is baie welkom.

Selfsrgsuites het linne, handdoeke en toiletware. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is met toebehore, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en oondjie met stoofplate.

B&B-gaste kan hul dag met 'n volledige Engelse ontbyt begin wat ontbytgraan, jogurt en muffins insluit. Die verblyf maak voorsiening vir enige spesiale dieëtvereistes, soos suiwelvry, diabetes of kaffeïenvry indien ons vooraf in kennis gestel word.

Die lodge is net 'n blok van 'n gimnasium af en naby 'n groot winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Arbour Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kiwi-weg 12a, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Arbour Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiwi-weg 12a, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMGM2ZDgxLTAxNjEtNGVjMS04ODY3LTI4ZDU3MDZjOTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 12a Kiwi Rd Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.966043055037 27.950055599213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za