LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arbour Lodge | LekkeSlaap
+14

Arbour Lodge

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Arbour Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Kobus T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus T
Gesin met tieners

Skoon en netjiese geriewe.

Goeie en vriendelike diens van die eienaars.

Marilize N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize N
Gesin met tieners

Gawe mense, netjiese kamers, Des baie behulpsaam met krieketspan se wasgoed.

Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar oorbly wanneer die situasie hom voordoen. Kamers was skoon en netjies. Des was baie behulpsaam en het my toegelaat om die krieketspan se klere te was met haar wasmasjiene aangesien sy nie personeel oor die naweek aan diens gehad het nie.

Zelia C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia C
Gesin met klein kinders

Perfect space for a family.

The unit was the perfect size. We thought it was a very good layout and loved that we could sit outside on the veranda too. If I could recommend improvements, I would suggest a shower glass instead of the curtain, as the curtain just leaks water everywhere. The children's mattresses were a little soft. The king-size bed was very comfortable.

Amanda E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Saam met vriende

Baie gerieflik en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Dit was gerieflik en netjies. Baie dankie, Nicky, vir jou gasvryheid en hulpvaardigheid. Ek sal definitief aanbeveel. Dit was ook baie veilig. Ons het geen probleme ondervind nie.

Elbé J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elbé J

Okay.

Die bespreking was vir 2 volwassenes, maar daar is slegs 1 bed beskikbaar. Moes vol betaal.

Dirk Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Z
Gesin met tieners

Ideal family stopover.

Nicky made our stay memorable, and was most accommodating with any requests. The breakfasts are awesome.

Japie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en behulpsame personeel en goeie ontvangs.

Baie vriendelike dame het ons ontvang en goeie ontbyt. Dankie, Nicky.

Marantha S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marantha S

Baie lekker gebly, lekker diens gekry asook vriendelik en gasvryheid.

Het 'n rustige aand gehad.

Hermann V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en professioneel.

Ons het baie lekker gebly. Die mense is aangenaam en die matrasse slaap fantasties.

Keitumetse P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse P

Perfect holiday spot.

Amazing place, amazing people. Des is a superstar, would definitely go back. Good value for money, oh and there's actually Wi-Fi that works.

Elvina T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elvina T
Gesin met tieners

Very damp.

The room we stayed in was very damp. Bathroom not to my liking at all. Has a bath/shower-combo, with shower curtain. When you shower the whole bathroom floods. We had people staying in the unit above us and could hear every movement and every word they said.

Jenny M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M
Saam met vriende

Hartlike ontvangs, uitstekende waarde vir geld.

Ons was 'n groep van 8 wat by Arbour Lodge tuisgegaan het. By ons aankoms is ons hartlik verwelkom deur Gill wat reeds vroeër gebel het om ons 'n veilige rit toe te wens. Ons kon heerlik vleis braai op 'n dek wat oor die oseaan uitkyk. Die selfsorg-eenhede is goed toegerus en die binneversiering keurig en met smaak gedoen. Dis beslis die beste waarde vir geld wat ons nog teëgekom het. Dankie Des en Gill!

Frederick A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick A
Gesin met klein kinders

Wondelike plek en lieflike gasvrou.

Ons het 'n fantastiese tydjie geniet by Arbour Lodge.

Vuyolwethu M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyolwethu M
Saam met vriende

It can accommodate many people.

The manager of the Lodge welcomed us with warm hands, we had a great time, definitely we will come back next year.

Zingisa J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zingisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It is a nice place to be. Just that they need to renew the beds as the one we had in room 6 was just not so comfortable. We had to share one side of it because the other side was just too flat.

Ian D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian D
Gesin met klein kinders

Redelik goeie waarde vir geld, alles was netjies en skoon met veilige parkering en verblyf. kort net lugversorging.

Net 1 tuintafel met bankies beskikbaar, daar is dus 'n gebrek aan sitplek en ruimte as jy wil braai (daar is Weber beskikbaar), want jy moet op die stoep sit wat andere se looppad insluit. swembad was beskikbaar om te gebruik en was skoon. TV's is bietjie oud as jy wil TV kyk. Grootste probleem was die gebrek aan lugversorging.

Elecia S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elecia S
Gesin met klein kinders

Lekker, maar 'n paar dingetjies kan verbeter

Die verblyf was lekker, mooi uitsig, naby aan die strand, kamers was groot en die verblyf was nie te sleg nie, maar daar was 'n paar goed wat ons gevind het wat kan verbeter. Veral die netheid, veiligheid en kliëntediens. Die kamers was nie ordentlik skoongemaak voor ons daar aangekom het nie, party plekke was nog vol stof. Een oggend vroeg, omtrent so 02:00, het iemand oor die hek gespring en baie geraas gemaak, hy het die heeltyd daar gestaan en geskreeu tot een van die ander gaste hom gehelp het, daar was niemand van bestuur daar nie en niemand het uitgekom om uit te vind wat aangaan nie, daarna het ons nie baie veilig gevoel nie. Ons krag het afgegaan en ons moes rond bel om die besuur te soek sodat dit aangesit kan word. Daar was ook niemand om die sleutels by ons te vat die Saterdag toe ons gery het nie, ons moes die sleutels vir 'n ander gas gee sodat ons kon ry en hulle die sleutels vir die bestuur kon terug gee.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiwi-weg 12a, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMGM2ZDgxLTAxNjEtNGVjMS04ODY3LTI4ZDU3MDZjOTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 12a Kiwi Rd Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.966043055037 27.950055599213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!