We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Arbour1 Guesthouse | LekkeSlaap
+43

Arbour1 Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Arbour1 Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Delize J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en moderne dekor, skep ’n luukse gevoel.

Veilige parkering, tuin en swembad is pragtig. Kamer se dekor is modern en skep ’n luukse gevoel. Kombuisie het alles wat ’n mens nodig het indien jy net oornag. Die bed slaap heerlik en sag!

Scat S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar waarde vir jou geld.

Vanaf aankoms by Arbour 1 was ons tyd gemaak. Vriendelike verwelkoming van Hector het ons gerus laat voel. Kamer was baie mooi en netjies. Ons het ons geniet daar en sal definitief weer teruggaan. Ons het ons gate uit geniet by die swembad. Tydjie was te kort vir ons.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbourweg 1, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHMFSfQLn0Kn0hyMYH5juEVyvCoYXdsSGTwGmI84QIdvQqH3cum?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Arbour Road George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.951801896227 22.453723796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem