by Arbour1 Guesthouse | LekkeSlaap
+43

Arbour1 Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbourweg 1, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arbour1 Guesthouse is 'n gastehuis en is sentraal geleë in die Heatherlands-woonbuurt met boomlanings in George. Die gastehuis is langsaan die N12 geleë en bied ideale verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers, wat elkeen smaakvol versier is en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en komplimentêre toiletware en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook geriewe soos 'n elektriese kombers, lessenaar, gemaklike stoele, vollengte spieël, haardroër, hangplek en rakke vir klere, hangers, 'n TV met kommersiële DStv-kanale, onbeperkte WiFi, selfoonlaaier-proppe en paneelverwarmers. Die kamers het elkeen 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, basiese selfsorggeriewe en beskuit.

Daar is 4 kamers wat uitkyk oor die tuin vol bome en 'n swembad en gemeenskaplike braai-area en gratis vuurmaakhout. Daar is ook gemaklike stoele buite en op die gedeelde balkon en patio. Die Eden-kamer het sy eie tuin en braai-area. Die Karoo- en Eden-kamers het elkeen koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Parkeerplek is beskikbaar agter in elektriese, afstandbeheerhek.

Die gastehuis is net 'n paar meter van verskeie restaurante af en is langsaan die 2 Go-George-bushalte. Die Tuinroete se botaniese tuin is 1,5 km weg en die George Museum is 650 m weg. George Lughawe is 11 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Arbour1 Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Arbourweg 1, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arbour1 Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbourweg 1, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHMFSfQLn0Kn0hyMYH5juEVyvCoYXdsSGTwGmI84QIdvQqH3cum?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Arbour Road George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.951801896227 22.453723796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem