Kroonstad Akkommodasie by Arcadia Gastehuis & Restaurant | LekkeSlaap
+31

Arcadia Gastehuis & Restaurant

B&B
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Arcadia Guesthouse en Restaurant bied luukse en gerieflike verblyf in beeldskone en mooi gemeubileerde en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek tussen Johannesburg en Bloemfontein, aangesien ons so te sê in die middel van die twee geleë is. Verder bied dit oop ruimtes en 'n verskeidenheid plantegroei wat bydra tot die omgewing se skoonheid.

Daar is 24 mooi versierde en suite-slaapkamers, elkeen met plafonwaaiers en paneelverwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang met 'n veranda en jou eie parkeerplek. DStv-kanale is ook in al die kamers beskikbaar.

Ons lieflike restaurant bedien heerlike maaltye en ons kroeg is ten volle gelisensieer. Die restaurant maak 17:00 oop en gaste moet by ontvangs bespreek.

Die eiendom is veilig met 'n toegangsbeheerde hek. Ons konferensiegeriewe bied sitplek vir tot 120 afgevaardigdes, en is volledig toegerus met blaaiborde, skerms en 'n klankstelsel. Gratis WiFi is ook in gemeenskaplike areas beskikbaar. Dit is ideaal vir besighede wat konferensies, personeelvergaderings of ander geleenthede wil aanbied.

Kroonstad is 'n lieflike dorp aan die oewer van die Valsrivier, 'n vertakking van die Vaalrivier, en sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Arcadia Gastehuis & Restaurant
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Arcadia Gastehuis & Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23zGNV8XrzQV5z9kMfRlfv97yEXstz2WfI9qukptCOiDcIIUIr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 38 Kraalkop Kroonstad 9500 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.66296688186 27.259259532338
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za