Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arcadia Luxury Guesthouse

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arcadia Luxury Guesthouse bied luukse en gerieflike verblyf in mooi en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir veral sakereisigers tussen Johannesburg en Bloemfontein, aangesien dit so te sê in die middel van die 2 geleë is.

Daar is 24 mooi versierde en suite-slaapkamers, elkeen met plafonwaaiers en paneelverwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang met 'n stoep en parkeerplek. DStv-kanale is ook in al die kamers beskikbaar.

Die unieke restaurant bied 'n geselekteerde spyskaart en is oop van Maandag tot Donderdag. Dit is Vrydag tot Sondag gesluit. Kamerdiens is soms beskikbaar. Gaste moet hulle maaltye bestel wanneer hulle bespreek, om sodoende die wagtydperk te beperk.

’n Engelse ontbyt word op weeksdae bedien. Ontbyt word nie gedurende naweke bedien nie.

Die eiendom is veilig met 'n toegangbeheerhek wat om 20:30 sluit. Konferensiegeriewe bied sitplek vir tot 60 afgevaardigdes, en is volledig toegerus met blaaiborde, skerms en 'n klankstelsel. Gratis WiFi is ook in gemeenskaplike areas beskikbaar. Dit is ideaal vir besighede wat konferensies, personeelvergaderings of ander geleenthede wil aanbied.

Kroonstad is 'n lieflike dorp op die oewer van die Valsrivier, 'n vertakking van die Vaalrivier, en sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 111 resensies vir Arcadia Luxury Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Arcadia Luxury Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbda26cbdb6515a1d5562b344a3fce75d3f2b0efae71d588dad24b6aa64fb788d363411ebbeac77d04607d24d708bc22c4076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 38 Kraalkop Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66296688186 27.259259532338