Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Archers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 114, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Archers Guest House is in Patensie en bied gerieflike verblyf vir gesinne en sakereisigers.

Die gastehuis bied 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die kamers het 'n koninggrootte of koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook TV met DStv, WiFi en 'n gasvryheidskinkbord.

Gaste kan in die tuin, langs die swembad of by die braai ontspan. Die restaurant op die perseel, Kiosk, bied verskeie ete-opsies vir wegneem- of aansitetes.

Die gastehuis het ook 'n konferensielokaal met lugversorging, 'n data-projektor, 'n raadsaaltafel met sitplek vir 12 en WiFi-toegang.

Archers Guest House is 90 km van Gqeberha (Port Elizabeth) en 53 km vanaf Jeffreysbaai en al die besienswaardighede en doendinge wat hulle bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Archers Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • Delportstraat 114, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Archers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 114, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc1e5948dd833224d2645ee58b6f7bb5f358eb08b9bb2e504981e715f6d4a18bb6afb7821ec0e0384acb7a59e0fd193a9f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 114 Delport Street Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.758257377533 24.816960543394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem