We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Arend Cottage | LekkeSlaap
+22

Arend Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Arend Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Monica K - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica K
Gesin met klein kinders

Ruim en gemaklik.

Baie ruim, ons is 'n gesin van 5 wat baie pak en alles het vinnig 'n plekkie gekry sonder dat dit in die pad was. Die eienaar het soos 'n vriendin gevoel wat ek al jare lank ken.

Marius V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornag, baie gerieflik.

Lekker ruim, stil en rustig. Alles wat nodig is, is daar. Sal weer daar oorslaap.

Charmaine F - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet with very nice hosts.

Our host was very hospitable, showed me how everything worked. Place was clean and very homely.

Maritsa P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa P
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig op natuurlewe.

Ruim, ooplan kothuis.

Boet B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang, ruim, skoon, alles wat jy nodig het.

Vriendelik verwelkom, baie ruim en netjiese eenheid met alle noodsaaklike items.

Arné D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil buurt en skoon en gerieflik.

Eienaar en sy vrou was baie gasvry.

Arend Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, ons wardeer dit.

Arend Cottage
Andrea E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E
Gesin met tieners

Perfekte oornagverblyf op pad van die wildtuin terug JHB toe.

Netjies, ruim, veilig, gemaklik, naby restaurante, alles wat 'n mens nodig het na 'n lang dag in die wildtuin.

Riekert H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert H
Besigheidsreis

Awesome!

Was my eerste keer daar en sal beslils weer daar oorbly. Die Cottage was skoon en netjies en was baie bly om daar te bly.

Elma V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elma V
Gesin met tieners

Stil en rustig.

'n Lekker still rustige area naby genoeg aan winkelsentrums en hospitale.

Karin K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K
Gesin met tieners

Lieflike verblyf.

Arend Cottage is lieflike akkommodasie in 'n veilige omgewing. Die kothuis is ruim en volledig ingerig. Ek beveel dit beslis aan.

Gert N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N
Gesin met klein kinders

Netjies en vriendelik.

Baie netjiese verblyf waar ons vriendelik ontvang is en dadelik tuis laat voel is. Ek kan Arend Cottage aanbeveel vir enige iemand wat verblyf in Nelspruit benodig.

Annemieke V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in stil en rustige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang. Salmien-hulle is baie gasvry en het ekstra moeite gedoen om verblyf met ons klein seuntjie te vergemaklik. Alles was mooi, skoon en netjies, en ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar bly en aanbeveel.

Arend Cottage se terugvoer

Hallo Annemieke
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons wardeer dit.
Was regtig lekker om julle te kon huisves.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Arend Cottage
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 15, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465j3GsDPjndzUqjdtO5eNBcDEcZpCQEdOtgpmS0YQxzyaxs0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R1 440  per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 15 Arend Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.48764 30.9865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem