LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arend Slot Air BNB | LekkeSlaap
+21

Arend Slot Air BNB

29 resensies
Gastehuis
Kamer 1
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Let asseblief dat die eenheid is volledig toegerus is vir selfsorg. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die eenhede is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar daar is geriewe om kos te verhit. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Wasgoeddiens en vervoer kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arendsingel 7, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2UjClhlK1H2DOe6QNSeXIzG085MyT6BVM1q5kzRmXoPUN3heEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 7 Arend Close Kuilsriver 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -33.928769067193 18.698690273607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!