LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arendsig Cottages | LekkeSlaap
+48

Arendsig Cottages

Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arendsig Cottages is op die Arendsig Wynlandgoed wat tussen die Chardonnay- en Cabernet Sauvignon- wingerde geleë is, net 100 m van die Breede-rivier af. Let wel dat die toegangspunt na die rivier net 800 m weg is. Hierdie rustige omgewing maak die ideale naweekuitstappie of 'n gesinsvakansie wat net 155 km vanaf Kaapstad is.

Verblyf bestaan uit 4 goed toegeruste selfsorgplaashuise. Die groter 2 Family Cottages beskik oor 2 en-suite-kamers wat elk 2 enkelbeddens het en slaapplek aan 4 gaste bied. Die Small Cottages is ideaal vir 'n paartjie aangesien dit elk 'n enkel-en suite-slaapkamer het.

Alle kothuise is eenvoudig, maar stylvol ingerig, met ligte en luukse interieurs wat lei na 'n veranda met ’n braai en piekniektafel.

Gaste kan hul eie bergfietse saambring en die beste roete volgens hul fiksheidsvlak kies, tennis speel, voëlkyk, visvang of kanovaar in die Breede-rivier. Privaat wynproe-sessies en handgemaakte peuselhappieborde of piekniekmandjies is ook op die perseel beskikbaar. Alles moet vooraf bestel en bespreek word.

Arendsig Cottages bied ook ontbyt teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Arendsig Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arendsig Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61217919bcd5b5670e7ff598070f339c9cef6e76708485620fd3fd0b2f558a13ae105909d650a017e011637ba3a8c4a8f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R317 Stormsvlei Wakkerstroom 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.927555555556 20.013694444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!