LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arendsig Cottages | LekkeSlaap
+48

Arendsig Cottages

Selfsorg
Small Cottages
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuise het elk slaapplek vir 2 gaste in 1 en suite-slaapkamer. Daar is 'n basiese kombuis en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en -oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n ingeboude braai. Buite elke huisie is 'n stoep met draagbare braaigeriewe en 'n piekniekbankie. Daar is ook 'n pragtige uitsig oor die wingerde.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Die balans is met aankoms betaalbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Cottages
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Die gesinskothuise het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Daar is 'n basiese kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en -oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n ingeboude braai. Buite elke huisie is 'n patio met draagbare braaigeriewe en 'n piekniekbankie. Daar is ook 'n pragtige uitsig oor die wingerd. Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël.'n Komplimentêre bottel wyn is in elke kothuis beskikbaar wanneer gaste inklok.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Die balans is met aankoms betaalbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61217919bcd5b5670e7ff598070f339c9cef6e76708485620fd3fd0b2f558a13ae105909d650a017e011637ba3a8c4a8f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R317 Stormsvlei Wakkerstroom 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.927555555556 20.013694444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!