LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arendsig Cottages | LekkeSlaap
+48

Arendsig Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Arendsig Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Duan T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan T
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie vriendelike diens, netjiese kothuis met heerlike lugreëling en WiFi. Ons wou nie teruggaan huis toe nie en beveel die wynproe sterk aan!

Nicole B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Saam met vriende

Lovely, relaxing, cozy indoor fire.

The stay was very enjoyable. The staff are helpful and friendly. The cottages were clean and tidy. Lots of activities on the farm as well as surrounding area. Would highly recommend.

Elbie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, gerieflike skoon akkommodasie, eienaars vriendelik en hulpvaardig.

Die huisies is tussen wingerde geleë, basies, maar baie keurig ingerig. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis Arendsig weer wil besoek.

Richard B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B
Gesin met klein kinders

Aangenaam en ontspannend.

Vriendelike gashere. Puik ligging langs die rivier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyable and relaxing.

Friendly hosts. Great location on the river.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ren S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Baie mooi wynplaas.

Skoon en netjies. Naby alles in die Robertson area. Heerlike kwaliteit wyn en ook piekniek mandjie. Baie gasvry. Eenhede net té naby aan mekaar; belemmer privaatheid wat mens soek in die platteland.

Craig R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing stay and hosts are attentive and all the wine they make is awesome.

We thoroughly enjoyed our time at Arendsig. Lizelle and Lourens were friendly and attentive to any additional needs we had. Cottage was very clean. We will definitely go back again.

Mandy C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing ligging.

Wat 'n pragtige plek! Asemrowende uitsig oor die boorde. Verblyf is baie netjies, met als wat mens nodig het vir 'n gemaklike wegbreek. Lizelle is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Beryl L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend mooi en baie rustig.

Arendsig het my verwagtinge oortref. Ons was hartlik en warm ontvang en het sommer tuis gevoel. Die besonderse kalmte en stilte van die omgewing was presies wat ons nodig gehad het om van die stad se dolle gejaag te ontsnap. 'n Gerieflike chalet het alles die moeite werd gemaak. Ek sal beslis weer gaan uitspan en ook aan vriende en familie aanbeveel.

Aubrey J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J
Enkelreisiger

Ontspan hier.

Ja, ontspan hier. Lizelle en haar honde het my dadelik tuis laat voel. Om tussen die wingerde te sit en 'n glasie te klink op die vorige oesjaar, met 'n braaivuur in wording, is salig. Die huisie is baie goed beplan en skoon.

Hugh And Lynn F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh And Lynn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay in a beautiful location.

A wonderful break enjoyed in a beautiful location with comfortable and more than adequate accommodation. We plan to return.

Delene T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend spent at Arendsig Cottages.

Arendsig Cottages has a beautiful river front, vineyards and cosy cottages to enjoy!

Jolandi L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Was 'n lekker rustige atmosfeer met die mooiste uitsig.

Arendsig Cottages's terugvoer

Baie dankie, ek hoop ons sien julle weer op Arendsig.

Arendsig Cottages
Jolandie E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het al 2 keer soontoe gegaan en dit is altyd vreeslik lekker, netjies en hulle dink uit die boks uit as dit kom by goed binnekant die huisies, wat ander plekke nie het nie.

Cara C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cara C
Gesin met tieners

Wegbreeknaweek saam met my gesin om stilte te soek.

Die naweek by Arendsig was kos vir die siel! Terwyl ons weghardloop van skerms af om weer rus vir die siel te kry, is daar 'n oorvloed van vrede en stilte op die plaas. Heerlik min mense en baie stilte op Arendsig! Ons het heerlik gerus.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61217919bcd5b5670e7ff598070f339c9cef6e76708485620fd3fd0b2f558a13ae105909d650a017e011637ba3a8c4a8f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R317 Stormsvlei Wakkerstroom 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.927555555556 20.013694444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!