Aride No 2
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 89, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aride No 2 is 'n gesinswoonstel met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, in die rustige Suidkus dorpie, Uvongo. Die woonstel is 50 m vanaf Uvongo Strand. Dié selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers, die eerste met 'n koningingrootte-bed en die tweede met 2 enkelbeddens. Daar is 2 ekstra enkelbedjies in die leefarea ? ideaal vir kindertjies. Die woonstel het 2 badkamers, een met toilet en wasbak, en die ander met toilet, wasbak, stort en bad.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is volledig toegerus met breekware en eetgerei, asook 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv. Die woonstel het binne en buite braaigeriewe.
Die woonstel het parkeerplek vir 1 motor en daar is plek vir 'n sleepwa. Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Aride No 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Colinstraat 89, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aride No 2 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 89, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom