Arrilette Nr 10
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking gehef en sal 7 werksdae na gaste se vertrek terugbetaal word mits die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as wat dit met aankoms aangetref is.
Rapporteer asb. enige teenstrydighede met die inventaris of breekskade in die eenhede aan die kantoor binne 12 uur na inklok.
Die eenheid is 'n rookvrye area en gaste moet buite rook. Indien hierdie reël nie nagekom word nie, sal gaste hul deposito verbeur sodat die instansie die gordyne, matte en meubels kan laat skoonmaak.
Sou die instansie vind dat daar meer gaste in die eenheid bly as wat op die kwotasie genoem word of as die aantal gaste die totale kapasiteit van die eenheid oorskry, verbeur gaste hul deposito.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eenheid 'n platskerm-TV met 'n Explora DStv-dekodeerder het, dit is nie nodig om jou eie te bring nie.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Alle bedlinne en badhanddoeke word voorsien.
'n Komplimentêre rolletjie toiletpapier, gasteseep en opwasmiddel word voorsien, maar oor dit 'n selfsorg-eenheid is, moet hierdie items op gaste se eie rekening aangevul word.
'n Skoonmaakdiens kan tussen 08:30 en 14:30 gereël word, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Dit moet asb. deur die kantoor bespreek word ten minste 48 uur voor die skoonmaakdiens benodig word en nie direk met 'n skoonmaker nie. Let ook asb. dat hierdie diens onderhewig aan beskikbaarheid is, veral tydens die spitsseisoen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 10, Arilette Eenheid 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom