20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 29 Mrt 2020.
Manaba Akkommodasie by Arista 8 | LekkeSlaap
+11
+11

Arista 8

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R702 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lily Crona-boulevard 76, Manaba Beach, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Arista 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is 3 km vanaf Margate se hoofswemstrand en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met nodige toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie hier nie. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met gasbraaigeriewe en lieflike uitsigte oor die see en geboue. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die kompleks is naby Lucian-blouvlagstrand met lewensredders, haainette en veilige swemplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Arista 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lily Crona-boulevard 76, Manaba Beach, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R702
per nag (plek vir 5)
Vanaf R702
per nag (plek vir 5)
Vanaf R702
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lily Crona-boulevard 76, Manaba Beach, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6agQANyCtHvvJV88qkfChaT94Cm53XMOiBF05q54x4WMGeGIfC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R702  per nag (plek vir 5) 76 Lily Crona Boulevard Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.852845499634 30.383388703041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za