Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Napier Mountain Private Nature Reserve

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Napier Mountain Private Nature Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Krysia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krysia S

It was what we wanted.

Peaceful vista,extra spacious house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

'n Fantastiese woning in 'n pragtige omgewing.

Hierdie verblyf is uiters geskik vir 'n groot familie. Ons was drie gesinne en het dit baie gerieflik gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Saam met vriende

Private and tranquil; the perfect spot.

Everything you think you need for a weekend away is here. Super friendly hosts, and very helpful. Incredible views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina S

As jy hou van 'n wegbreek saam met jou gesin en honde, waar almal net kan rustig saam wees en kwaliteittyd saam spandeer en heerlik kan saam kosmaak en kuier, is dit die plek om te wees.

Die huis is weggesteek in 'n fynbos eden. Die beddegoed en handdoeke is skitterwit en die huis is silwerskoon en toegerus met alles wat jy aan kan dink. 'n Groot bonus op die koue naweek was die gratis kaggelhout en die kas vol speletjies, wat ons familietyd saam so gesellig gemaak het. Die eienaars was daar om ons te kom haal by die plaashek en het met ons mooi deur die huis gegaan en alles verduidelik wat nodig was. Ons het dadelik tuis gevoel en in niks ontbreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen G
Saam met vriende

Perfect remote getaway.

We spent the most fantastic long weekend at Aristea. The house is huge, the bedrooms huge, the stoep has different seating areas dotted around so you can get away from each other if you want to! We loved the fact that we could take our dogs and we walked and walked and walked. The house has everything you need to ensure you have a great stay. Cannot wait to return in the Summer to enjoy that pool. We loved the fact that we did not see one other person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Napier Mountain Private Nature Reserve se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback and we are so pleased that you enjoyed your stay. Aristea really is splendid isolation at its very best.

Napier Mountain Private Nature Reserve
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 1 van Plaas 144, Napier, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1a544f6e8d74f4381212f75c526144cdcce8df0fdfd36b4e278fc3e39ab90e4f57f98ebd48a20f9b22f2a64b79fab0bab02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Portion 1 of Farm 144 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.513358642833 19.928546167493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem