Richardsbaai Akkommodasie by Aristo Manor | LekkeSlaap
+54
+54

Aristo Manor

Gastehuis
  • Vanaf R895 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whydah Wing 16 , Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Aristo Manor bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers met al die geriewe van 'n privaat huis. Dit is in die blaarryke voorstad genaamd Birdswood geleë, waar gaste rus en vrede kan beleef en tog net 'n paar minute van die lughawe, middestad en plaaslike besienswaardighede af kan wees. Jacques en Ankia is persoonlik betrokke in die daaglikse bestuur van Aristo Manor en wil gaste graag verwelkom by hierdie klein stukkie paradys. Aristo Manor is seker daarvan dat jou verblyf onvergeetlik sal wees.

Verblyf word aangebied in 7 luukse slaapkamers wat elk oor die volgende beskik: 'n balkon, en suite-badkamer en al die nodige geriewe om jou verblyf regtig gerieflik en ontspannend te maak. Die dekor is persoonlik deur die eienaars gedoen en is deur familie en herkoms inspireer. Die gekerfde houtwerk weerspieël ook hierdie subtiele balans tussen klassieke afwerkings en kreatiewe kunstige uitdrukking.

Die asemrowende eetkamer en sitkamer is beskikbaar vir gebruik deur Aristo Manor se gaste en kan ook as venue dien vir klein funksies of konferensies. Gaste kan tyd in die buitelug deurbring deur op die stoep te sit en teug aan skemerkelkies of hulle kan in die helder swembad baljaar. Die pragtige sierfonteintjies en die delikate beligting beklemtoon die luukse atmosfeer van hierdie private en gesellige tuiste.

Aristo Manor Gastehuis is na aan meeste van die vernaamste besighede soos BHP Billiton en Foskor in Richardsbaai. Nabygeleë besienswaardighede sluit in: die Hluhluwe-iMfolozi Park, St. Lucia Vleilande en die Cape Vidal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Aristo Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Whydah Wing 16 , Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aristo Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whydah Wing 16 , Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxYjUzZTU4LTkxMTEtNGQyMy05NTljLWQzMTliNmU0ZTk1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 16 Whydah Wing Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.740294 32.076377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za