Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arizona

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Arizona
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Daleen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S
Gesin met tieners

Vinnige oorstop, maar ons verblyf was puik.

Pragtige, rustige plek! Mooiste omgewing en blyplekkie. Baie vriendelike gasvrou. Netjies en vreedsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arizona se terugvoer

Daleen- Arizona is beslis’n plek wat met jou siel werk. God se teenwoordigheid is werklik sigbaar. Weet dat julle baie welkom is by Arizona.

Arizona
Dirk M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi, uitstekende gasvrou, baie mooier as op die fotoplasings en 'n absolute belewenis.

Wat Arizona betref, dink ek eerlikwaar dat dit 'n onontdekte Oos-Vrystaatse diamant is. Van die aankoms tot en met die vertrek was, om dit in een woord op te som, verstommend! Baie dankie. Ek en my gesin is dit eens dat Arzona nog baie kuiers verdien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arizona se terugvoer

Baie dankie. Om met positiewe en dankbare mense ‘n pad te stap, is ‘n plesier. Sout van die aarde mense.

Arizona
Michelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, baie gasvry!

Ons het in kamer 7 gebly. Dit was mooi versier en baie skoon en netjies met wit beddegoed. Die matras was heerlik en in 'n uitstekende kondisie, ek het so lekker geslaap! Ons het die ontbyt baie geniet en ons knuppeldik geëet. Regtig heerlik! Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arizona se terugvoer

Hi Michelle, Ons geselsies was heerlik en weet dat julle welkom is by Arizona. Baie dankie.

Arizona
Pieter M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig

Netjies, vriendelike staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arizona se terugvoer

Dankie vir u positiewe opmerking. Ons waardeer jul waardering en terugvoer.
Laurene

Arizona
Melinda J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J
Besigheidsreis

Boere gasvryheid met styl

Goeie geriewe, gasvrou was regtig hulpvaardig met alles wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arizona se terugvoer

Dankie vir die waardering wat gedeel word. Wat n aansporing om te volhard.
Laurene

Arizona
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R707, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf729af1f72fbd0bb13762710caabf9ae8404183765c1155eb81927c545683e47c98ae1ec1c0bee85d1dd34b731a1494821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R707 Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.447630210196 27.536987973425