Arnheim Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Arnheim Guesthouse is 'n selfsorghuis in die pragtige dorpie Robertson wat die ideale ligging in die hartjie van die Wes-Kaapse Wynroete het.
Die huis het 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers.
Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei, kookgerei, 'n stoof, yskas, mikrogolf ens. Die leefarea beskik oor 'n sitarea met DStv Premium. Daar is ook 'n buite-area met stoepmeubels en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n staalhek.
Robertson, wat op Roete 62 geleë is, het 'n oorvloed besienswaardighede in en rondom die dorp, soos die Robertson Gholfklub, Dassieshoek Natuurreservaat en die Arangieskop-voetslaanroete.
Slaapplek
’n Bespreking by Arnheim Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Arnheim Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polackstraat 43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom