LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arnheim Lodge | LekkeSlaap
+8

Arnheim Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Arnheim Sirkel, , Sandton, 2062, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R770 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hierdie B&B-lodge met sy Kaaps-Hollandse styl is in die luukse noordelike voorstad, Lonehill, een van die veiligste voorstede in Johannesburg, geleë en is ideaal vir stappers en drawwers. Ons bied gerieflike B&B-verblyf vir sakereisigers en toeriste, na aan Fourways, Fourways Mall en Montecasino.

Arnheim Lodge bied 3 goed toegeruste en suite-kamers en 1 kothuis. Alle kamers en eenhede is gemeubileer met gerieflike dubbelbeddens, met kraakvars linne, bedtafeltjies met leeslampies en stoorplek vir jou persoonlike items. WiFi, TV's, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe is standaard in elke kamer. Die en suite-badkamers is of volledig, of het slegs 'n stort of 'n bad. Daar is ook haardroërs vir jou gerief.

Jy is ook welkom om te ontspan en te swem in die swembad. Daar is 'n aparte gaste-sitkamer waar jy kan ontspan. Ontbyt word bedien in die eetkamer waar jy ook self etes kan voorberei indien jy sou verkies. Kantoorgeriewe soos rekenaartoegang met fotokopiëring en drukkers is ook beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou gemoedsrus. Ons het katte op die perseel.

Bespreek eerder 'n kamer by ons as om huis toe te ry na 'n plaaslike funksie of vertoning by Montecasino.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Arnheim Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 17 Arnheim Sirkel, , Sandton, 2062, Gauteng
  • Gaste dink Arnheim Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Arnheim Sirkel, , Sandton, 2062, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MjkyYWYwLWE2NDEtNDI2My04ZjEzLWI1MWZkMjMzZmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 17 Arnheim Circle Lonehill 2062 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.01714 28.03284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!