Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die dubbelverdieping-grasdakhuis is ontwerp om in te pas by die tradisionele huisies van dié vissersdorpie. Arniston Gastehuis is die perfekte plek om te oornag tussen Kaapstad, Hermanus en die Tuinroete.

Die gastehuis het 5 individueel gemeubileerde kamers. Daar is 4 kamers met dubbelbeddens, een met 'n koninggrootte-bed en een met 2 driekwartbeddens. Al vyf kamers is en suite. Die kamers het elk 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en verwarmers. Daar is katoenlinne op al die beddens.

Die huis het 'n hele paar unieke kenmerke insluitend 'n kopertrapreling, ou koper-en-porselein-ligskakelaars, wasbakke van skepe en treine en venster- en deurrame wat ouer as 150 jaar is. Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Ontbyt bestaan uit 'n vars vrugteslaai met jogurt en 'n gekookte ontbyt met 'n keuse van eiers. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike leefarea.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Arniston Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arniston Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCuHFma4C3ULfNPYPpohmmqBIj02m7E5Zi95ztGb4j4dtpH5v4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 27 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665756 20.228665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem