LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aroma Africa | LekkeSlaap
+17

Aroma Africa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Aroma Laan, , Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R726 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aroma Africa 2-ster-gastehuis in die stil woonbuurt, Edleen, in Kempton Park geleë. Edleen is 'n huislike en rustige woonbuurt, waar jy kan reken op 'n heerlike nagrus. Aroma Africa Gastehuis is 'n 15 minute-motorrit vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe, en ook naby verskeie winkelsentrums, restaurante en die Kempton Park Gholfbaan.

Ons bied akkommodasie in 8 en suite-kamers, elkeen met 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Aandete kan ook verskaf word indien dit vooraf so gereël is. Braaigeriewe is beskikbaar, so ook 'n veerpyltjiebord, "swing ball" en 'n trampolien vir die kleinspan. Hierdie perseel is baie veilig en het 'n elektriese heining vir gaste se gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Aroma Africa
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • 15 Aroma Laan, , Kemptonpark, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R726
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R726
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Aroma Laan, , Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4Nzc4OTQxLTUwOWEtNDYxNy05YmJiLTkyYTZjZmI1NDkzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726  per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 15 Aroma Avenue Edleen 1619 Gauteng 086 999 0018 08:00-19:00 10:00 -26.091259001389 28.211442232132
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!