Die Rand Akkommodasie by Aroma Guest House | LekkeSlaap
+47

Aroma Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 58, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aroma Guest House is in Upington, sowat 4,2 km vanaf Upington Internasionale Lughawe geleë en bied gehalte verblyf met uitstekende diens. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste op soek na oornagverblyf.

Die gastehuis bied verblyf in 7 toegeruste slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Ontbyt word in die eetkamer bedien of privaat in die gastekamers bedien indien gaste dit versoek. Ontbytpakkies is ook beskikbaar vir gaste wat vroeg moet vertrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Borcherdstraat 58, Upington, 8800, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 58, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEHrmA5Qum0vHmH6CBV6EvxbvJt0ORR0rxsF8tVUsZdfoL6sCn5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 58 Borcherd Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.442278 21.253237
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za