LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aroma Guest House | LekkeSlaap
+35

Aroma Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Aroma Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Althea V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Aroma Gastehuis was baie vriendelik, ons het baie lekker gebly.

Aroma Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die kuier!

Aroma Guest House
Gert L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Gesin met klein kinders

Baie goed ontvang. Alles in plek. Baie moeite gedoen.

Op aankoms is ons somer in groter kamer in gesit. Hulle vir ons die borrels in die swembad aangesit, swembad was 'n lewensredder in die hitte. Sal baie beslis hierdie ons gereelde stop van en na Namibië toe maak. Kamer is gemaklik en bied alles wat jy wil hê vir oornag of kort bly. Baie netjies en skoon.

Aroma Guest House's terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie. Was aangenaam om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Aroma Groete.

Aroma Guest House
George J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George J
Gesin met tieners

Was baie aangenaam.

Die plek is baie netjies en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 58, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEHrmA5Qum0vHmH6CBV6EvxbvJt0ORR0rxsF8tVUsZdfoL6sCn5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 58 Borcherd Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.442278 21.253237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!