Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arquila Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokkewietstraat 3, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arquila Guest House is 'n vriendelike gastehuis in Keidebees, Upington, in die Groen Kalahari. Hier by Arquila word gaste op die hande gedra en ons nooi jou uit om te ontspan en rustig te raak na jou lang reis of werksdag.

Elkeen van ons ruim, individueel gemeubeleerde gastekamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met DStv, WiFi-toegang, lugversorging, ingeboude kluis, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n lessenaar en 'n leeslamp vir sakelui.

Die verblyf gebruik sonkrag en gaste sal alles kan gebruik tydens beurtkrag.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetkamer waar heerlike ontbyte op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word, 'n binnehof met braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Arquila Guest House nooi jou uit om die moderne, rustige atmosfeer te beleef.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Arquila Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 10

Ligging

  • Kokkewietstraat 3, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Arquila Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokkewietstraat 3, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvW2G849bCkvC0A5flOEkyIigOYB70pEyfFe3cmzG32EAzbsSNC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 3 Kokkewiet Street Keidebees 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -28.43582 21.296618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem