Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arrilette Nr 5

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Arrilette Nr 5
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marina L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Gesin met tieners

Was heerlik maar net te kort.

Dit was amazing. Baie baie nice plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arrilette Nr 5 se terugvoer

Baie dankie, Marina!

Arrilette Nr 5
Hettie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hettie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker maar mis skoonmaakdienste en seine, baie swak.

Jammer daar is geen skoonmaakdienste of linnevervanging, wanneer jy langer as 7 dae bly voel ekdie linne kan vervang word en woonstel weer skoongemaak word. Seine ook baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Gesin met tieners

Fantastiese plekkie.

Heerlike plekkie. Goeie ligging, skoon en als wat jy nodig het met pragtige see-uitsig. Ons beplan reeds ons volgende vakansie. Dankie baie Ronel en Kobus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail N
Gesin met tieners

Amazing location, a few steps and you're right on the beach.

The unit is equipped with everything you need for a perfect beach getaway. They were super efficient and helpful. We received the warmest welcome and service from the management team. I will definitely go back and will gladly recommend to my friends and family. Looking forward to my next holiday with this team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arrilette Nr 5 se terugvoer

Thank you so much for your nice review, Gail!

Arrilette Nr 5
Danelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle J
Gesin met tieners

Heerlike seevakansie met alles wat jy nodig het.

Die woonstel is goed geleë en binne loopafstand van die strand. Dit is goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Mens voel veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arrilette Nr 5 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review Danelle!

Groete

Ronel

Arrilette Nr 5
Kobus S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik baie lekker.

Arrilette Nr 5 is netjies, skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens het vir 'n lekker vakansie by die see. Met ons aankoms was Kobus reeds daar om oop te sluit en ons kon dadelik ingaan. Die kompleks is by die strand en net +-900 m van die Spar wat dit baie gerieflik maak. Daar is verder 'n lieflike grasperk waarop die woonstel uitstap. Dis veilig en goed omhein wat dit veral lekker maak wanneer die kinders nog klein is. Ek kan No 5 aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Dis definitief goeie waarde vir geld. Ronel en Herman, dankie vir jul vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arrilette Nr 5 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Kobus ek waardeer dit regtig baie.

Ronel

Arrilette Nr 5
Lizelle V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens, vriendelike eienaars en natuurlik oom Kobus. Baie dankie vir die gasvryheid.

Baie dankie aan eienaars Ronel en Herman en aan oom Kobus wat ons so welkom laat voel het. Kom beslis terug na jul plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arrilette Nr 5 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Lizelle! Ek waardeer dit baie.

Arrilette Nr 5
Vanaf
R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 94, Arrilette Nr 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33867b4a0e431c10e6f14cbb396d2d49f9aa48aad8de35a8f0f0d8e8a0c4fab12162cd691fe2f876f1a4bc56a26ae3c4348b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 94 Lilliecrona Boulevard Arrilette Nr 5 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854591136935 30.38151293993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem