LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Art Boutique Gallery and Accommodation | LekkeSlaap
+14

Art Boutique Gallery and Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Art Boutique Gallery and Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Richard G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and relaxed atmosphere.

Our hosts were welcoming and helpful but in no way intrusive - despite our sharing their house. Overall a very pleasant stay.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thank you Richard. You are always welcome.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Jonita V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonita V
Saam met vriende

Lovely homely space to call home.

What a lovely stay we had with the friendliest hosts. Clean room and beautiful art on every wall. Highly recommended.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thank you Jonita. You are always welcome back.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Henk En Karin B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk En Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time, as always, too short a stay!

Jan, followed by Dexter (his dog) at his side was a homely welcome at the gate. The bedrooms are super clean, good beds and very cozy with a en-suite shower. Various art paintings and a stunning, to detail rocking horse, are for sale. Latter not easy to find in SA. Our traveling friends bought a painting, so that was nice! Overall a lovely stay with even lovelier hosts.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thank you for your lovely review. You were fantastic guests. You are always welcome back.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Hendrik V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en het tuis gevoel.

Ek sal weer daar bly. Uitstekende gasheer en gasvrou.

Jean P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P
Gesin met tieners

Welcoming and homely.

Just what we needed for an overnight stay.

Ernest P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just a nice place!

Nice to stay over and no frills and nonsense!

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thanks, Ernst, you are always welcome.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Grant C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What amazing owners and a time well spent in Kaapschehoop.

From the owners, Jan and Louise, the Sunday night fire chat, the room and the town, everything was awesome.

Chris M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met vriende

Wonderlike, verwelkomende plek!

Ons het ons tyd hier geniet. Ek sal aanbeveel dat julle 'n stoof, messegoed en dalk ook 'n wasbak by die kombuisie in die die gasteleefarea byvoeg. Verder was dit 'n lieflike verblyf gewees. Dankie.

Elzabe W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe W
Saam met vriende

Gesellig en gerieflik.

Absoluut die perfekte plek om te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cosy and comfortable.

Absolutely the perfect spot for a stay over!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Janene B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene B
Gesin met tieners

Hoogs aanbeveelbaar.

'n Stil, sonderlinge plek, pragtig voorberei. Lieflike, vriendelike gashere. Perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommended.

A quiet and quaint place, beautifully prepared. Lovely, friendly hosts. Perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thankyou Janene.
You were wonderful guests. Please visit again.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Charlotte V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Gesin met klein kinders

Fantasies!

Was 'n fantastiese gemaklike nag, veral met 'n klein kind, stunning dorp en vriendelike diens.

Venessa N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing.

Kaapsehoop was so 'n verrassing, dis baie nader as wat ek gedink het. Goeie waarde akkommodasie, baie veilig en goeie aanbevelings vir etes.

Ronet S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet S
Gesin met klein kinders

Goeie oornagfasiliteit, sal dit nie vir langtermyn aanraai nie, veral met kleiner kindertjies of as die plek vol is.

Soos wat die naam aandui is die plek gevul met pragtige kunswerke wat dalk 'n gevaarlike aantrekking vir nuuskierige vingertjies kan wees. Die gemeenskaplike leefarea is baie knus, veral as mens dit met 2 ander gaste paartjies moet deel. Andersins het ons heerlik oornag en rustig geslaap.

Kobus O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid van Jan en Louise sonder om opdringerig te wees.

Goed toegeruste sitkamer vir gaste met DStv, koffie, tee, water onbeperk. Volle gebruik van kombuis. Vriendelike gasheer, altyd gewillig om te help met inligting.

Johanna H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H
Saam met vriende

Vriendelik en gasvry ─ 'n oornagverblyf om kommerloos heerlik te slaap.

Baie oulike verblyf met vriendelike en gasvrye eienaars. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Kamer pragtig skoon en netjies, tot 'n sepie vir elkeen. Gerieflike sitkamer met toegang tot TV asook groot eetkamertafel waarby gesellig saam geëet kan word. Koffie, tee, melk en suiker is beskikbaar vir gaste. Ek en my vriende beveel hierdie plek sonder enige voorbehoud aan vir enige persoon wat in Kaapschehoop slaapplek soek. Die prys is ook billik. Dit is ook 'n kunsgalery waarin, ek neem aan, plaaslike kunstenaars se skilderwerk te sien is. Wenk aan eienaar. Ons het bietjie gesukkel om die plek te identifiseer omdat daar nie 'n straatnommer is nie. Ofskoon die naam Art Boutique Gallery groot voorop die huis verskyn, was ons nie seker of dit ook die akkommodasieplek is nie. Miskien sal dit goed wees om op die paal voor die hek (waarop slegs die telefoonnommer verskyn) die volledige naam: Art Boutique Gallery and Accommodation, asook die straatnommer aan te bring.

Leon C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C

Baie lekker, ek kan dit aanbeveel. Pragtige dorpie.

Verblyf was lekker en gerieflik en die gasheer baie vriendelik. Ek sou graag nog 'n dag daar wou spandeer om alles te sien.

Therina G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therina G
Saam met vriende

Huislike atmosfeer.

Was die perfekte plek om oor te slaap voor ons staptoer. Baie vriendelike eienaars.

Tersia S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gesellig.

Ons was aangenaam verras.

Nicola V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Gesin met klein kinders

'n Grootmens backpackers.

Hierdie is gerieflike verblyf en baie goeie waarde vir geld. Ons het R500 vir die aand betaal vir die 2 adults en een baba. Die badkamers is en suite. Die leefarea is 'n gedeelde area, maar die ander gaste was baie vriendelik en dit was gaaf om die ander gaste te ontmoet. Die eienaar is gaaf en baie hulpvaardig. Hulle het ons gesê waar ons aandete kon kry. Die bed is gemaklik. Hierdie akkommodasie is bietjie anders, maar dis regtig die geld werd. Ons sal weer hierso bly.

Moira M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moira M
Saam met vriende

Comfortable and affordable, especially if you are travelling with a pet.

Hosts are very welcoming, friendly and helpful. Very easy place to stay with your pet, because their dogs are friendly and they are real animal lovers. It is a bit odd to use their kitchen and to share the upstairs lounge/dining room space with strangers, but the hosts made it so easy and we soon made friends with the couple in the 3rd bedroom and had a lovely stay.

Ronel H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en lekker vir een nag en bekostigbaar!

Vriendelike diens en heerlik. Ons het net een nag oorgeslaap maar dit was vir my ideaal omrede die kamers 'n sitkamer deel met ander. Dit het ons nie gepla nie. Dankie.

Mariandl P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Dit voel soos jou eie huis en almal is vriendelik en gasvry.

Pragtige. kunstige plek in die mooiste dorpie. Dis ideaal vir kinders en ook 'n heeltemal pet friendly dorp! Ons het al tevore by dieselfde gastehuis gebly en sal ook weer terugkom. Hulle is vreeslik gasvry, die kamers is mooi en netjies en die plek is gerieflik geleë.

Ansie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Enkelreisiger

Netjies, skoon, vriendelik te alle tye en omgewing asemrowend

Sedert aankoms was almal vriendelik en behulpsaam en die nodige inligting oor die omgewing is gegee. Deurentyd was dit 'n huislike atmosfeer met lekker gesels en lag. Die rotstuin staproete met sy asemrowende uitsigpunt was een van die hoogtepunte. Die tweede hoogtepunt was die klim na die onderpunt van die watervalstroom en die drink van die koue water en dan weer die terugklim na bo. Die wilde perde wat vrylik in die omgewing en tussen die rotsklippe beweeg. Die rustige omgewing was absolute sielskos. Die verblyf was baie gemaklik met als wat mens nodig het. En absoluut veilig.

Debi B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, baie vriendelike gashere.

Skoon, vriendelik en het alles gehad wat ons benodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant, very friendly hosts.

Clean, friendly and had everything we needed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Moseamo S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moseamo S
Gesin met tieners

A Lovely accommodation worth a second, third visit.

The Art Boutique Gallery and Accommodation offers a family-like self-catering environment managed by the most pleasant couple. We will most certainly go back.

Leatitia N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia N
Gesin met tieners

Unexpected, wonderful and awesome, loved the owners and their adorable dogs.

What a beautiful guest house with awesome owners. We had a wonderful weekend with them. Their 3 dogs are so cute and lovable. The rooms are first class and the fact that coffee and tea is on hand any time is a bonus. I have not experienced this anywhere before. Thank you so much for all the love.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thank you, you were wonderful guests. We are hoping to see you back soon.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Este E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este E
Gesin met klein kinders

Very friendly owner and lovely homey stay!

Thank you for a wonderful stay! Jan and Louise were both friendly and their guesthouse is very homey and has a beautiful view! It felt like we were staying with family! Close to lots of attractions! We will definitely visit the guesthouse again!

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thank you Este, you are always welcome back. It was wonderful hosting you.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Lionel S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Baie dankie aan Jan en Louise wat dit 'n onvergeetlike naweek gemaak het. Dankie ook vir al die inligting wat jy vir ons gegee het, dit die naweek nog meer spesiaal gemaak. Ek kan sonder voorbehoud die Art Boutique Gallery and Accommodation aanbeveel. Hoop om julle weer gou te sien.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Baie dankie Lionel, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Venecia V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venecia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Mooi kamers en baie vriendelike gasheer en gasvrou! Die skilderye in die kamers was iets om te aanskou!

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste. Julle is altyd welkom hier.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Delia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie dankie aan Jan en sy gesin vir 'n baie lekker naweek. Jan het baie inligting oor die area en deel dit vrylik.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Vanessa V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvrou en -heer, ons was so bederf.

Heerlik gekuier by Jan en Louise, sulke vriendelike mense, so baie geleer by hulle van Kaapschehoop geskiedenis.

Andrea S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Besigheidsreis

Best accommodation.

Thank you so much, my two men cannot stop talking about the kindness and best place ever. Keep up the good work.

Sunette G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige atmosfeer in en om die gastehuis. 'n Stukkie hemel op aarde.

Die eienaars van die gastehuis, Jan en Louise, is 2 pragtige mense wat jou dadelik laat welkom voel. Jy voel absoluut tuis. Die kamers is baie goed ingerig, om nie te praat van al die pragtige skilderye teen die mure nie. 'n Kunstenaars paradys.

Willie F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf by gasvrye mense.

Rustige atmosfeer. Vriendelike mense. Gerieflike kamer in 'n houthuis. As dit vol is pla dit bietjie as ander gaste rondbeweeg op 2de vloer a.g.v. plank vloere.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons stem, die plankvloere bring outydse warmte en nostalgie, maar ook bietjie geluide. Ons ondersoek tans 'n werkbare metode om die klank meer te demp.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Colette V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek in gemaklike huis-atmosfeer.

Met intrapslag moet mens aanvaar, hier kan jy jou heeltemal tuismaak! Dit was aanvanklik 'n vreemde gedagte dat ons geriewe deel met die huiseienaars, maar ons het baie vinnig heeltemal gemaklik en welkom gevoel. Jan en Linda het ons soos ou vriende behandel, en het ons prentjie van Kaapsehoop met interressante detail en brokkies inligting beskilder! Ons sal gewis mik om weer daar tuis te gaan.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Thank you Colette, Louise and I appreciate the feedback. We are trying to re-establish the old small town hospitality where all travellers and visitors are welcomed like family.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Mandy S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy S

I prefer less clutter but for someone who isn't worried about that, it's fine.

The owners are very friendly but due to the fact they live in the house, you often feel like you are in their space and you should go to your room. The house is very dark with a lot off clutter and paintings.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Mandy, thank you for your feedback. We allowed you to use the facility. Our advertising states that we live on site. Apart from supplying you with accommodation as specified, you also brought a large crowd staying at other accommodation to gather here. We didn't object to that or your use of the kitchen to cater for them all. I am surprised at your remarks about the clutter. This is an art gallery combined with guest accommodation. We declared that in our advertising too. As for value for money, you will not find better in Kaapsehoop. I suspect your feedback has something to do with a young boy destroying plants and my objections to it.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Nadine D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine D
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Vriendelike mense en netjies! Geniet Kaapschehoop baie!

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Dankie Nadine, ons waardeer dit opreg.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Mariandl P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties! Hartlike gasvryheid en mens gaan weg as vriende!

Louise en Jan is awesome mense. Hulle gee baie meer as verwag word en jy voel tuis soos by jou eie huis. Ons het lekker gekuier en is soos vriende daar weg. Sal definitief weer wil gaan.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Dankie Mariandl, ons waardeer dit opreg.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Sylvia V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia V
Saam met vriende

Die ontvangs was was warm en vriendelik en mens voel sommer dadelik welkom en tuis.

Die persoonlike aandag van die eienaars maak die aankoms en verblyf sommer lekker. As 'n liefhebber van kuns was dit 'n fees om die pragtige skilderye te besigtig en te geniet op my eie tyd.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Dankie Sylvia, ons waardeer dit opreg.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Mari V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en waarde vir geld.

Aangenaam verras gewees met ons kuier in Kaapschehoop. Waarde vir geld, baie gasvrye paar.

Art Boutique Gallery and Accommodation's terugvoer

Dankie Mari, ons waardeer dit opreg.

Art Boutique Gallery and Accommodation
Lizle T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly service, good location.

We were pleasantly surprised. Good value for money.

Ruth B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Gesin met tieners

The Art Boutique Gallery and Accommodation offered excellent value for money in a quaint setting.

The Art Boutique Gallery and Accommodation offered excellent value for money. Our room was clean and comfortable and our hosts very hospitable. We had a lovely break away in a quaint setting. We would definitely want to visit again.

Leon B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Enkelreisiger

Sout van die aarde.

By verre die vriendelikste mense wat ek in 'n lang tyd ontmoet het, laat jou sommer tuis voel met die intrapslag. Die kamers is ruim en alles is skoon en netjies, definitief waarde vir geld.

Wilna D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Die kamers is baie netjies en ruim. Die skildersessie was baie lekker. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar bly. Hier parkeer jy jou kar en loop tot waar jy wil wees in die dorp.

Hennemarié H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennemarié H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker kuierplek!

Sien sterre.

Henrietta E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel of jy op 'n ander planeet is!

Dit was nou werklik 'n awesome ondervinding om die naweek daar te kon deurbring. Rustig, vars lug, beeldskone omgewing, pragtige uitsigte en vriendelike, aangename gasheer en gasvrou. Baie dankie, die Erlankies het hulleself geniet.

Olga G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G

Uitstekend.

Ons was goed verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Baie lekker gewees. Sal beslis weer terug gaan.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetseestraat 497, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS3oWVWmgtGtHiCuQdYiV24DgM88ZJfy9FYfxfLVMrTmIYPd8Zo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 497 Coetsee Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.591133083413 30.764473266201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!