LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Art Deco Villas | LekkeSlaap
+29

Art Deco Villas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Art Deco Villas
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nick A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick A
Gesin met tieners

We enjoyed our stay at Art Deco Villas.

We slept over at the main house section for 4. Very clean. The host, Louis, was very helpful. We found everything clean and prepared for our arrival despite the fact that we booked a day earlier. My wife remarked that the establishment deserved more starts. There were 2 more units adjacent to the house which looked new and well equipped. Each unit has a braai stand in front of it. There is secure parking in the yard behind the units. We will definitely stop again when we need to sleep over half way from the Cape.

Art Deco Villas's terugvoer

Thank you Nick! We are looking forward to your next visit. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Steph R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar van die plek was baie vriendelik en het alles gedoen om ons welkom te laat voel, asook die dametjie wat skoonmaak, sy was bereid om haar strykwerk te los om vir my te wys waar ek vuilis kan weggooi.

Ek sou net daarvan gehou het as daar 'n besem in die plekkie was, sou graag wou uitvee voor ons die plek verlaat.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie Steph. Ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons verwag nie van gaste om kamer skoon te maak met vertrek nie, aangesien ons dit graag self wil doen as deel van ons diens! Louis de Swardt

Art Deco Villas
Alex V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, mens voel dadelik tuis!

Ons het beplan om te braai maar het voor ons vertrek uit Kathu besluit om dit maar nie te doen nie as gevolg van reen wat oor die gebied voorspel is. Goeie besluit dit het heerlik gereen. (Ons het die meeste van die tyd tussen Kathu en Jeffreysbaai in die reën gery. So bly vir die boere).

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie Alex. Ek is baie bly julle het tuis gevoel. Ja die reën was baie welkom! Louis de Swardt

Art Deco Villas
Louis G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G
Enkelreisiger

Ek kon na 'n lang reis heerlik ontspan by 'n rustige en vriendelike plek.

Ek was baie vriendelik ontvang. Dit was 'n selfsorgingeenheid met al die toebehore en baie ruim. Die eenheid was uiters netjies en het 'n wonderlike, rustige grasperk en tuin voor. Dit is 'n ideale plek om oor te slaap. Ek kan dit baie sterk aanbeveel.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Louis, ek is bly jy het dit geniet. Altyd lekker om te hoor as gaste tevrede was. Groete Louis de Swardt

Art Deco Villas
Beatrix D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix D
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Ruim en pragtige grasperk, ware lafenis vir die siel na baie ure op die pad. Skoon, netjies en goed toegeruste kombuis. Braaier en rooster ook silwerskoon. Bonus!

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Annelene.
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry dan weet ons mense waardeer ons strewe na die beste!
Louis

Art Deco Villas
Yolandi S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, clean and modern.

Perfect place for a large or small group. Very modern and well kept. Close to all amenities.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Yolandi! Dit was lekker om julle hier te hê.
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Roelf V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met vriende

Ruim, netjiese en goed toegeruste wooneenheid in Middelburg!

Vier van ons (twee egpare) het 'n heerlike naweek in Middelburg deurgebring. Ons het twee en suite-slaapkamers met 'n enorme woonkamer tussen-in tot ons beskikking gehad. Ons is lesers en was verras met die uitsonderlike (en waardevolle) boekversameling (en CD-versameling) tot ons beskikking. Daar was ongelukkig geen kinders in ons groep om die groot, goed versorgde grasperk te geniet nie! Die omgewing is stil en ons het baie veilig gevoel (wetende dat twee wakker Jack Russells buite waghou!). Louis is 'n gasheer wat die begrip "plattelandse gasvryheid" uitleef. Hy het seker gemaak dat ons gemaklik was en uit sy pad gegaan om ons behoefte aan ekstra vriesfasiliteite aan te spreek. Die Karoo is koud in die winter en die naweek was geen uitsondering nie. Die oorvloed warm water en ondervloerverhitting in die slaapkamers het gehelp om die koue in toom te hou. Ons beveel Art Deco Villas sterk en sonder voorbehoud aan en ons wens Louis voorspoed toe met sy onderneming.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Roelf. Dit was lekker om julle hier te hê. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Louis C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable.

Next time we would like one of the larger rooms, otherwise very nice.

Art Deco Villas's terugvoer

Good day, Louis,
I shall make sure you get a larger room next time!.
Regards,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Melanie K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Besigheidsreis

Waarde vir geld en baie netjies.

Sien sterre.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Melanie.
Groete,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Petro M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Enkelreisiger

Verfrissend en luuks met alles wat ek nodig het weg van die huis.

Dit was voorwaar vir my 'n wonderlike ervaring om by Art Deco Villa oor te bly. Die buiteligte asook my bedliggie was saans aangeskakel wanneer ek van my betrokke kursus na die eenheid teruggekeer het. Die bed en die stort was van baie goeie gehalte, wat vir my 'n maak of breek van verblyf is. Ek sal beslis weer van Art Deco Villa gebruik maak.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Petro. Ons probeer altyd die ekstra myl loop vir ons gaste.
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Michael B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, lekker geslaap.

Groot plesier om daar 'n draai te maak. Skoon en netjies en baie stylvol. Sal weer daar oornag.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Mike. Ek is bly julle is tevrede.

Louis de Swardt.

Art Deco Villas
Francois C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie.

Kamer was modern en netjiese. Het aan ons behoeftes voldoen. Sal definitief weer daarvan gebruik maak. Aanbevole eetplek op die dorp het ons ook verras. Baie dankie Louis.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Francois. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Johnny L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om hier te bly.

Art Deco is goed geleë omtrent 'n 1 km vanaf die nasionale pad. Dit is gevestig in 'n baie stil en rustige gebied en nie ver van die besigheidsgebied nie. Baie netjies in alle opsigte en ek sal dit sterk aanbeveel aan enige kennisse vir toekomstige verblyf en gerief. Dankie aan mnr Swarts die bestuurder en alle voorspoed in die toekoms.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Johnny, dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Louis

Art Deco Villas
Pearl W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl W

We had an awesome stay at Art Deco Villas.

Our sincere thanks for having us as guests when we attended our family reunion over the Easter weekend. What was supposed to be a three day stay, was extended to five. We couldn’t have chosen a better place to stay. They were very helpful, kind and we cannot thank them enough for their hospitality! But most of all. We all fell in love with their fur baby, Vlooitjie. Thanks for sharing him with us. Overall we had a blast. Cleanliness, safety was top notch. They’ll definitely see us again soon!

Art Deco Villas's terugvoer

Thank you for your kind words, Pearl. We enjoyed having you here and a special word of thank you for the chicken biryani and the pickled fish! It was my first experience of your traditional food.

Regards

Louis de Swardt

Art Deco Villas
Mariana S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons oornagverblyf by Art Deco baie geniet. Die foto lyk egter beter as die kamer - dis maar beknop.

Dankie, Louis, jy was baie behulpsaam met die probleem met die linne. Ons het jou stort terdeë geniet. Jy kan dalk daaraan dink om jou voordeur om te draai sodat 'n mens nie moet afbuk om die deur oop en toe te maak nie.

Art Deco Villas's terugvoer

Beste Mariana,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Die groter kamer was beskikbaar, maar ongelukkig was julle nie bereid om meer daarvoor te betaal nie.

Die voordeur kan ongelukkig nie omgedraai word nie, hy is spesiaal so deur die argitek ontwerp.

Groete,
Louis

Art Deco Villas
Tristan G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

What a great spot! Will definitely come again, and have already told friends and family about it - would definitely recommend!

Art Deco Villas's terugvoer

Thank you, Tristan. We are happy we could make your stay worth while.

Art Deco Villas
Danie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n lekker oornagplek opgespoor in die middel van Suid-Afrika.

Dit was nou die regte plek om halfpad uit te span met die karavaan. Pragtige groot bome met lowergroen grasperke. Veilig. So rustig. Kamer was goed ingerig met dit wat ons nodig gehad het. Heerlike goedkoop ontbyt geniet. Sal vir seker weer in die toekoms by Louis aandoen.

Art Deco Villas's terugvoer

Dankie, Danie. Dit was gaaf om julle te ontmoet en as vriende te groet.

Art Deco Villas
Lina S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S
Enkelreisiger

Het veilig gevoel. Baie gemaklike gevoel in eenheid.

Het nie sulke goeie en veilige verblyf in verblyf in 'n klein dorpie verwag nie. Met groentetuin in agterplaas voel dit sommer soos ontspan net.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie, Lina. Ja, dit is baie rustig hier en die ideale plek om te ontspan na 'n lang reis!

Art Deco Villas
Willy N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie goed.

Sien sterre.

Wineen S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wineen S
Gesin met klein kinders

Perfekte halfpad oorslaapplek!

Art Deco Villas was presies wat ons nodig gehad het. Pragtige en baie netjiese eenheid, heerlike groot tuin vir die kinders en 'n lekker stoepie met braaiplek. Ek sal dit beslis aanbeveel en ek sal ook weer daar oorslaap.

Art Deco Villas's terugvoer

Biae dankie, Vineen. Kinders en troeteldiere is altyd welkom, want hulle bring vreugde.

Louis

Art Deco Villas
Lizanne N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en rustig.

Pragtige ruim, skoon en rustige verblyf. Ons het heerlik by Art Deco Villas oornag en kan dit vir seker aanbeveel!

Art Deco Villas's terugvoer

Lizanne, dit was lekker om julle hier te hê!

Groete
Louis

Art Deco Villas
Sonja V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Enkelreisiger

Heerlik in die Karoo.

Ek het alleen afgery Mosselbaai toe om by my familie aan te sluit en was verras om so pragtige, netjiese plekkie te kry in Middelburg. Mens dink nooit om in Middelburg oor te bly nie, maar is definitief die moeite werd. Is elke sent die moeite werd en as vrou alleen het ek baie veilig gevoel. Dit help ook baie dat daar 'n lekker groot vrieskas was. Louise het baie mooi na my gekyk en bederf met Karoo tjoppies en die lekkerste wors.

Art Deco Villas's terugvoer

Sonja,

Ek hoop jy het lekker by jou ouers en dogter gekuier. Sien uit na jou volgende besoek.

Louis

Art Deco Villas
Dewald B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Goeie oornagplek tussen Gauteng en Suid-Kaap.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly ons kon u reis aangenaam maak. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Willem P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met vriende

Heerlijk rustig gelegen. Er blaffen wel honden in de buurt.

Heel vriendelijke eigenaar, ruime en keurige woning met heerlijke bedden!

Art Deco Villas's terugvoer

Dit was heerlik om besoekers van Middelburg in Nederland te ontvang. Ek het reeds die buurman aangespreek oor sy blaffende honde!

Louis

Art Deco Villas
Debbie W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly en die lekkerste ontbyt gekry. Die plekkie is skoon en netjies en ruim, die eienaar het spesiale moeite gedoen om te sorg dat ons 'n heerlike verblyf gehad het. Dit was net baie koud en ek sal net graag wil sien dat hulle 'n matjie plaas by die bad want die vloere is baie koud. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie. Ons het onmiddelik aandag daaraan gegee en badmat aangebring

Art Deco Villas
Felix S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix S
Enkelreisiger

Oulike, gerieflike oornagverblyf.

Ek het baie lekker gebly by Art Deco Villas. Goed ingerig en goed geleë. Baie interessante stort en heerlike sagte linne op die bed. 'n Elektriese kombers sou wel die kersie op die koek gewees het.

Art Deco Villas's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie wenk. Ons ondervinding is egter dat gaste voel die ondervloerse verhitting is voldoende

Art Deco Villas
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 14, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjd4DPTArpTmzA5qWtF7OuvXdn5jVSmq4R1u3WnF353YpQgUfPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 14 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.49633 25.01113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!