Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Deco Villas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Art Deco Villas
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hannetjie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en stil.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Ons gasvrou was baie vriendelik. Sal vir seker weer by die Art Deco Villas bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Het rustig en gemaklik oornag. Die gasheer was dadelik daar om vir ons oop te maak, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel vir 2 mense!

Ons het in die Aneks gebly en dit was 'n baie goeie ervaring na 'n lang dag se ry. Stil en rustig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker halfweg oorslaap.

Die oorslaap was 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Presies soos geadverteer. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Kobus, dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer.

Art Deco Villas
Kozette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kozette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en goed ingerig. Dankie Louis, ons het heerlik gebly. Geniet die plaas-atmosfeer.

Sal graag weer by jou oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Kozette. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Art Deco Villas
Ute D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ute D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic accommodation. No curtain at front door, but a glass window. No braai facility for our place and we planned to braai, so that was not nice. The bed was good and shower facilities were good, so it was okay.

If a barbecue facility is offered, it needs to be given. Buy a small stand or whatever. I booked this place because we like to barbecue at night. So we had Kentucky instead now because that was the only option.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Dankie Ute, ons is slegs 'n 3-ster gastehuis. Die braai was tydelik buite werking en is reeds herstel.

Art Deco Villas
Fatima V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Fatima V
Gesin met tieners

Onaangenaam.

Baie teleurgesteld, die fasiliteit was nie die prys werd van R900.00 nie, dis 'n 1 vertrek, geen opwasbak vir skottelgoed nie, die kas waarin die borde gebêre word is vuil en die laaie is stukkend. Ou potte, glad nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Goeie dag Fatima
Jy het tog gesien op Lekkeslaap toe jy die bespreking gemaak het dat dit net een vertrek is. Julle was 3 volwassenes met 'n hond. Tog het jy bespreek!
Ek het jou daarop gewys dat daar 'n skottel is waarin die vuil skottelgoed gelaat moet word en ons sal dit opwas.
As jy nie tevrede was daarmee, hoekom het jy voortgegaan om in te boek?

Art Deco Villas
Suzeth K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzeth K
Gesin met klein kinders

Bekostigbare, eenvoudige, goeie waarde vir geld.

Eenvoudige gemaklike verblyf. Famile-eenheid is groot. Lekker kombuis en sit/eetkamer. 2 groot slaapkamers met eie badkamers. Ideaal vir gesin wat op pad moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette F
Gesin met klein kinders

Die oom is baie nice en hulpsaam.

Die beddens is bietjie moeg maar alles was skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Goeiedag Antionette
Ek is bly die oom is nie moeg nie. Die beddens pas in by die Art Deco styl, maar het nuwe matrasse en beddegoed.

Art Deco Villas
Marais D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marais D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer die verblyf gebruik nie.

Die eenheid kom voor as of dit nie skoon is nie. Die bed is oud en afgeleef, dan weet ons ook nie of die beddegoed skoon was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Goeiedag Marais
Ek kan jou verseker die eenheid word elke dag skoongemaak en die beddegoed word ook gewas. Dit is nie altyd 'n goeie idee om te gaan vir die goedkoopste opsie nie.
Vriendelike groete,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Johan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Enkelreisiger

Gemiddeld.

Voldoende vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly in die meer oudtydse styl, maar het eintlik gevra vir die meer moderne eenheid.

Ons het eintlik gevra vir die meer moderne kamer met teelvloere en nie plankvloere nie. Die elektriese kombers was 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met vriende

Ek sal enige tyd terug na Louis se plek toe.

Louis laat mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Henry, dit was 'n plesier om julle te huisves
Groete
Louis

Art Deco Villas
Hannetjie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en lekker. Sal weer kom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Hannetjie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Art Deco Villas
Mariette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oorgebly in selfsorgkamer.

Baie netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil omgewing.

Het lekker geslaap, veral met warm komberse op 'n baie koue nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Ons het lekker gebly. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henna N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N
Saam met vriende

Fantasies.

Die oom is baie vriendlik, en hyt ons laat aankoms geakkommodeer. Beddens was lekker sag en die verhitte komberse het baie gehelp met die koue. Was maklik om te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddelde kuier.

Die plek was gemiddeld vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette K
Saam met vriende

Goeie diens van Louis ontvang.

Kan net sê ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Jeanette.
Groete Louis

Art Deco Villas
Anzelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle F
Gesin met klein kinders

Gerieflike, ruim en netjiese verblyf en beslis waarde vir geld.

Vir 'n rustige atmosfeer en beslis meer as een aand oornag, is Art Deco Villas die antwoord. Ons het die verblyf terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Anzelle. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Groete. Louis

Art Deco Villas
Melt V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek, die stort is 'n droom.

Dit is 'n baie goed versorgde eiendom met heerlike koeltebome en baie goed versorgde grasperk. Aangesien ek taamlik kort is, is my enigste probleem met die badkamer wasbak wat te hoog is. Dalk sal dit beter wees as dit in die kassie onder dit bak kan ingesak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Melt. Dit is goed om te hoor julle was tevrede. Jammer van die wasbak. Sal plan maak.
Louis de Swardt.

Art Deco Villas
Gwen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag-verblyf in Middleburg.

Ons het oornag by Art Deco in 'n kamer met en-suite badkamer. Die kamer het nie 'n kombuis maar wel koffie- en teemaakgeriewe met 'n mikrogolfoond en yskassie. Daar is ook 'n buitebraai en 'n oulike stoeparea om te sit. Art Deco is mooi netjies en skoon, en het veilige onderdakparkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Gwen. Bly julle is tevrede
Vriendelike groete
Louis

Art Deco Villas
Margaret M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret M
Saam met vriende

Fantastic. One problem.

4 toilet papers for 4 guests. 8 coffee and tea sugar for 2 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Thank you Margaret. Sorry about the problem. Kind regards
Louis

Art Deco Villas
Hannetjie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker, 'n oase in die Karoo. Blyplek is baie netjies en skoon. Ons het baie lekker geslaap. Dit was ook lekker stil gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Bly julle is tevrede. Vriedelike groete
Louis

Art Deco Villas
Daniel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Besigheidsreis

Baie gemaklik. Baie vriendelik.

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het in jou kamer/eenheid. Baie vriendelike gasheer. Kamers elke dag skoongemaak. Regtig waarde vir geld. Karoo-gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Daniel.
Vriendelike groete
Louis

Art Deco Villas
Marianka M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka M
Besigheidsreis

Oornagverblyf.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Bly jy is tevrede, Marianka. Dankie. Louis

Art Deco Villas
Maik B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An unexpected gem.

Louis is a very friendly host, the house spacious and has everything you need, great terrace, safe neighborhood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig, lieflik.

Ideaal gewees vir ons halfpad huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon en waarde vir geld. Ons het alles gehad wat ons benodig.

Ons het heerlik gebly en na 'n lang dag op die pad was dit 'n heerlike rusplek. Het die aan by Celtis Country Lodge & Restaurant gaan eet op Louis se aanbeveling en hulle kos was uitstekend. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Elna. Bly julle is tevrede. Vriendelike groete
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Santie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B
Gesin met klein kinders

Meer as genoeg net vir oorslaap.

Baie vriendelik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accommodation and very well equipped unit.

The unit was very clean and the owner very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen krag as gevolg van kragonderbreking. Eienaar moet miskien belê in 'n kragopwekker.

Selfsorgkamer se kombuis baie skraps. Wys nie op foto's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Anneli, soos voorheen verduidelik, die selfsorgkamer is net 'n kamer en het nie 'n kombuis. Ons selfsorg eenheid bestaan uit 'n kamer en 'n volledig toegeruste kombuis.
Vriendelike groete
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Antionette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for the traveller that needs a place to sleep over.

The accommodation was suitable for our needs. Very spacious rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehahn D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehahn D
Enkelreisiger

Unieke eenheid en oor-Slaap fasiliteit.

Die plekkie is absoluut 'n goeie keuse om te kan oornag indien jy reis. Die hele eenheid is goed toegerus met die nodige items. Die badkamer is uniek met die indrukwekkende stort. Jy is baie privaat. Selfs as jy buite sit op die stoepie. Die eenheid het sy eie braaigeriewe indien jy sou wou braai. Selfs dit is ook privaat van die ander eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Wiehahn. Groete. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Mariana O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana O

Netjies, ruim en veilig. Loadshedding sonder enige backup.

Loadshedding het 18:00 begin. Ons is nie daarvan ingelig nie. 'n Kragopwekker of gasstofie en kerse sou ook voldoende wees. Kon nie aandkos maak of die volgende oggend koffie maak nie. Dit was sleg, maar dis al kritiek. Ek dink Louis moet daaraan aandag gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Jammer vir die ongerief, Mariana. Dit was toe nie beurtkrag nie, maar weerlig het transformer uitgeslaan en ons was vir 'n week sonder krag. Dankie vir jou wenke, ek het intussen gasstofies en kerse aangeskaf.
Vriendelike groete
Louis de Swardt.

Art Deco Villas
Colin H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verassing gewees.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesse D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse D
Saam met vriende

Mooi en gemaklik.

Die plekkie was netjies en mooi versorg. Ons kon ook saam met ons hondjie bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Jesse. Groete. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Fritz H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H
Gesin met klein kinders

Goeie waarde.

Oulike oornagplek, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Frederik. Bly julle was tevrede.
Louis

Art Deco Villas
Dirk C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met vriende

Net ’n oorslaap tussen KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap.

Dis ’n uitsonderlike, ruim eenhed. Twee slaapkamers met ’n gemeenskaplike kombuis, sitarea en eetarea. Die kamers is net so ruim en het elkeen hul eie badkamer. Die 1 badkamer is volledig en die ander badkamer het net ’n stort. Dit was voldoende vir ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Dirk.

Art Deco Villas
Danielle P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige nag op ons lang reis.

Art Deco Villas was 'n baie aangename ervaring en ons sal gewis weer daar oorslaap indien ons weer deur Middelburg reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Danielle. Bly julle is tevrede. Groete,
Louis.

Art Deco Villas
Andrew N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew N
Enkelreisiger

Excellent overnight accommodation, Louis was a great host.

The accommodation surpassed my expectations, was excellent value for money, neat and tidy with everything I needed, bed ensured a fabulous night's rest, thanks Louis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize M
Enkelreisiger

I will overnight there again.

Host helpful and friendly. I will overnight there again when I travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Annelize, bly jy is tevrede!

Art Deco Villas
Henk T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Louis was daar om ons welkom te heet en het verdudelik hoe alles werk, selfs Eskom se skedule. Die kamer is baie netjies en het alles wat mens nodig het vir oornag - die elektriese kombers was baie welkom aangesien dit koud was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Henk, ek is bly julle is tevrede. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Erna V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V

Goeie ligging.

Enigste probleem was ander gaste wat tot na 11 buite gekuier en lawaai het met geen inagneming vir ander gaste of bure nie. Konnektiewe deur tussen verskillende kamers is nie 'n goeie idee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker langs die pad oornag.

Baie warm ontvang, plekkie is baie netjies en baie gerieflik. Maklik om te vind en 'n heerlike plekkie om te oornag indien jy die langpad toer. Die plekkie is geleë in 'n baie rustige en stil omgewing. Dit is baie veilig vir oornagkliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Sonette. Ek is bly julle is tevrede.

Art Deco Villas
Hannes E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E

Baie lekker gebly, werk perfek vir groot groep.

Sal beslis die plek aanbeveel, was aangenaam verras. Baie skoon en netjies en ook naby die hoofweg. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Nadia, dit was aangenaam om julle hier te huisves. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Marnus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis en die tuin is 'n lushof vir die oog.

Voortreflike akkommodasie met onderdak parkeerplek. Die eenheid is nuut en modern en bied alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Marnus. Ek is bly ons kon jou verblyf 'n goeie ervaring maak. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Nick A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick A
Gesin met tieners

We enjoyed our stay at Art Deco Villas.

We slept over at the main house section for 4. Very clean. The host, Louis, was very helpful. We found everything clean and prepared for our arrival despite the fact that we booked a day earlier. My wife remarked that the establishment deserved more starts. There were 2 more units adjacent to the house which looked new and well equipped. Each unit has a braai stand in front of it. There is secure parking in the yard behind the units. We will definitely stop again when we need to sleep over half way from the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Thank you Nick! We are looking forward to your next visit. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Steph R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar van die plek was baie vriendelik en het alles gedoen om ons welkom te laat voel, asook die dametjie wat skoonmaak, sy was bereid om haar strykwerk te los om vir my te wys waar ek vuilis kan weggooi.

Ek sou net daarvan gehou het as daar 'n besem in die plekkie was, sou graag wou uitvee voor ons die plek verlaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Steph. Ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons verwag nie van gaste om kamer skoon te maak met vertrek nie, aangesien ons dit graag self wil doen as deel van ons diens! Louis de Swardt

Art Deco Villas
Lorettha V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorettha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n funksie bygewoon in Middelburg.

Baie lekker kuiernaweek met familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Lorettha. Ek is bly julle het lekker gekuier! Sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Alex V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, mens voel dadelik tuis!

Ons het beplan om te braai maar het voor ons vertrek uit Kathu besluit om dit maar nie te doen nie as gevolg van reen wat oor die gebied voorspel is. Goeie besluit dit het heerlik gereen. (Ons het die meeste van die tyd tussen Kathu en Jeffreysbaai in die reën gery. So bly vir die boere).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Alex. Ek is baie bly julle het tuis gevoel. Ja die reën was baie welkom! Louis de Swardt

Art Deco Villas
Louis G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G
Enkelreisiger

Ek kon na 'n lang reis heerlik ontspan by 'n rustige en vriendelike plek.

Ek was baie vriendelik ontvang. Dit was 'n selfsorgingeenheid met al die toebehore en baie ruim. Die eenheid was uiters netjies en het 'n wonderlike, rustige grasperk en tuin voor. Dit is 'n ideale plek om oor te slaap. Ek kan dit baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Louis, ek is bly jy het dit geniet. Altyd lekker om te hoor as gaste tevrede was. Groete Louis de Swardt

Art Deco Villas
Esther S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Enkelreisiger

Ek het baie lekker oorgebly. Alles was netjies, skoon, baie gemaklik en veilig.

Die gasheer het uit sy pad gegaan om behulpsaam en vriendelik te wees. Ek sal enigeen aanbeveel om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie Esther, ek is bly ons kon jou verblyf aangenaam maak. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Beatrix D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix D
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Ruim en pragtige grasperk, ware lafenis vir die siel na baie ure op die pad. Skoon, netjies en goed toegeruste kombuis. Braaier en rooster ook silwerskoon. Bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Annelene.
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry dan weet ons mense waardeer ons strewe na die beste!
Louis

Art Deco Villas
Yolandi A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, clean and modern.

Perfect place for a large or small group. Very modern and well kept. Close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Yolandi! Dit was lekker om julle hier te hê.
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Roelf V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met vriende

Ruim, netjiese en goed toegeruste wooneenheid in Middelburg!

Vier van ons (twee egpare) het 'n heerlike naweek in Middelburg deurgebring. Ons het twee en suite-slaapkamers met 'n enorme woonkamer tussen-in tot ons beskikking gehad. Ons is lesers en was verras met die uitsonderlike (en waardevolle) boekversameling (en CD-versameling) tot ons beskikking. Daar was ongelukkig geen kinders in ons groep om die groot, goed versorgde grasperk te geniet nie! Die omgewing is stil en ons het baie veilig gevoel (wetende dat twee wakker Jack Russells buite waghou!). Louis is 'n gasheer wat die begrip "plattelandse gasvryheid" uitleef. Hy het seker gemaak dat ons gemaklik was en uit sy pad gegaan om ons behoefte aan ekstra vriesfasiliteite aan te spreek. Die Karoo is koud in die winter en die naweek was geen uitsondering nie. Die oorvloed warm water en ondervloerverhitting in die slaapkamers het gehelp om die koue in toom te hou. Ons beveel Art Deco Villas sterk en sonder voorbehoud aan en ons wens Louis voorspoed toe met sy onderneming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Roelf. Dit was lekker om julle hier te hê. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Louis C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable.

Next time we would like one of the larger rooms, otherwise very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Good day, Louis,
I shall make sure you get a larger room next time!.
Regards,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Melanie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Besigheidsreis

Waarde vir geld en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Melanie.
Groete,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
M B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
M B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, lekker geslaap.

Groot plesier om daar 'n draai te maak. Skoon en netjies en baie stylvol. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Mike. Ek is bly julle is tevrede.

Louis de Swardt.

Art Deco Villas
Petro M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Enkelreisiger

Verfrissend en luuks met alles wat ek nodig het weg van die huis.

Dit was voorwaar vir my 'n wonderlike ervaring om by Art Deco Villa oor te bly. Die buiteligte asook my bedliggie was saans aangeskakel wanneer ek van my betrokke kursus na die eenheid teruggekeer het. Die bed en die stort was van baie goeie gehalte, wat vir my 'n maak of breek van verblyf is. Ek sal beslis weer van Art Deco Villa gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Petro. Ons probeer altyd die ekstra myl loop vir ons gaste.
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Francois C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie.

Kamer was modern en netjiese. Het aan ons behoeftes voldoen. Sal definitief weer daarvan gebruik maak. Aanbevole eetplek op die dorp het ons ook verras. Baie dankie Louis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Francois. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Louis de Swardt

Art Deco Villas
Johnny L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om hier te bly.

Art Deco is goed geleë omtrent 'n 1 km vanaf die nasionale pad. Dit is gevestig in 'n baie stil en rustige gebied en nie ver van die besigheidsgebied nie. Baie netjies in alle opsigte en ek sal dit sterk aanbeveel aan enige kennisse vir toekomstige verblyf en gerief. Dankie aan mnr Swarts die bestuurder en alle voorspoed in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Johnny, dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Louis

Art Deco Villas
Pearl W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl W

We had an awesome stay at Art Deco Villas.

Our sincere thanks for having us as guests when we attended our family reunion over the Easter weekend. What was supposed to be a three day stay, was extended to five. We couldn’t have chosen a better place to stay. They were very helpful, kind and we cannot thank them enough for their hospitality! But most of all. We all fell in love with their fur baby, Vlooitjie. Thanks for sharing him with us. Overall we had a blast. Cleanliness, safety was top notch. They’ll definitely see us again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Thank you for your kind words, Pearl. We enjoyed having you here and a special word of thank you for the chicken biryani and the pickled fish! It was my first experience of your traditional food.

Regards

Louis de Swardt

Art Deco Villas
Mariana S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons oornagverblyf by Art Deco baie geniet. Die foto lyk egter beter as die kamer - dis maar beknop.

Dankie, Louis, jy was baie behulpsaam met die probleem met die linne. Ons het jou stort terdeë geniet. Jy kan dalk daaraan dink om jou voordeur om te draai sodat 'n mens nie moet afbuk om die deur oop en toe te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Beste Mariana,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Die groter kamer was beskikbaar, maar ongelukkig was julle nie bereid om meer daarvoor te betaal nie.

Die voordeur kan ongelukkig nie omgedraai word nie, hy is spesiaal so deur die argitek ontwerp.

Groete,
Louis

Art Deco Villas
Tristan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

What a great spot! Will definitely come again, and have already told friends and family about it - would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Thank you, Tristan. We are happy we could make your stay worth while.

Art Deco Villas
Daniel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n lekker oornagplek opgespoor in die middel van Suid-Afrika.

Dit was nou die regte plek om halfpad uit te span met die karavaan. Pragtige groot bome met lowergroen grasperke. Veilig. So rustig. Kamer was goed ingerig met dit wat ons nodig gehad het. Heerlike goedkoop ontbyt geniet. Sal vir seker weer in die toekoms by Louis aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Dankie, Danie. Dit was gaaf om julle te ontmoet en as vriende te groet.

Art Deco Villas
Lina S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S
Enkelreisiger

Het veilig gevoel. Baie gemaklike gevoel in eenheid.

Het nie sulke goeie en veilige verblyf in verblyf in 'n klein dorpie verwag nie. Met groentetuin in agterplaas voel dit sommer soos ontspan net.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie, Lina. Ja, dit is baie rustig hier en die ideale plek om te ontspan na 'n lang reis!

Art Deco Villas
Willy N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wineen S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wineen S
Gesin met klein kinders

Perfekte halfpad oorslaapplek!

Art Deco Villas was presies wat ons nodig gehad het. Pragtige en baie netjiese eenheid, heerlike groot tuin vir die kinders en 'n lekker stoepie met braaiplek. Ek sal dit beslis aanbeveel en ek sal ook weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Biae dankie, Vineen. Kinders en troeteldiere is altyd welkom, want hulle bring vreugde.

Louis

Art Deco Villas
Lizanne N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en rustig.

Pragtige ruim, skoon en rustige verblyf. Ons het heerlik by Art Deco Villas oornag en kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Lizanne, dit was lekker om julle hier te hê!

Groete
Louis

Art Deco Villas
Sonja V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Enkelreisiger

Heerlik in die Karoo.

Ek het alleen afgery Mosselbaai toe om by my familie aan te sluit en was verras om so pragtige, netjiese plekkie te kry in Middelburg. Mens dink nooit om in Middelburg oor te bly nie, maar is definitief die moeite werd. Is elke sent die moeite werd en as vrou alleen het ek baie veilig gevoel. Dit help ook baie dat daar 'n lekker groot vrieskas was. Louise het baie mooi na my gekyk en bederf met Karoo tjoppies en die lekkerste wors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Sonja,

Ek hoop jy het lekker by jou ouers en dogter gekuier. Sien uit na jou volgende besoek.

Louis

Art Deco Villas
Dewald B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Goeie oornagplek tussen Gauteng en Suid-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly ons kon u reis aangenaam maak. Louis de Swardt

Art Deco Villas
Willem P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met vriende

Heerlijk rustig gelegen. Er blaffen wel honden in de buurt.

Heel vriendelijke eigenaar, ruime en keurige woning met heerlijke bedden!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Dit was heerlik om besoekers van Middelburg in Nederland te ontvang. Ek het reeds die buurman aangespreek oor sy blaffende honde!

Louis

Art Deco Villas
Felix S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix S
Enkelreisiger

Oulike, gerieflike oornagverblyf.

Ek het baie lekker gebly by Art Deco Villas. Goed ingerig en goed geleë. Baie interessante stort en heerlike sagte linne op die bed. 'n Elektriese kombers sou wel die kersie op die koek gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie wenk. Ons ondervinding is egter dat gaste voel die ondervloerse verhitting is voldoende

Art Deco Villas
Debbie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly en die lekkerste ontbyt gekry. Die plekkie is skoon en netjies en ruim, die eienaar het spesiale moeite gedoen om te sorg dat ons 'n heerlike verblyf gehad het. Dit was net baie koud en ek sal net graag wil sien dat hulle 'n matjie plaas by die bad want die vloere is baie koud. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Art Deco Villas se terugvoer

Baie dankie. Ons het onmiddelik aandag daaraan gegee en badmat aangebring

Art Deco Villas
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 14, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjd4DPTArpTmzA5qWtF7OuvXdn5jVSmq4R1u3WnF353YpQgUfPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 14 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.49633 25.01113