LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arthur's Beach House | LekkeSlaap
+10

Arthur's Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frantrylaan 1207, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Arthur's Beach House is 'n selfsorgvakansie-eenheid op die eienaars se perseel naby die hoofstrand in Ramsgate. Die ouwêreldse kusdorpie is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige vakansie-wegbreek.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het albei baddens en storte.

Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met toegang tot Netflix, 'n DVD-speler en gratis WiFi. Die huis lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n swembad. Parkeerplek is vir standaardvoertuie in die motorhuis beskikbaar.

Ramsgate bied doendinge en besienswaardighede, soos Wild Coast Sun Casino, Oribi Gorge Natuurreservaat, swem, visvang, duik, bootritte, branderplankry, gholfspeel en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Arthur's Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Arthur's Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Frantrylaan 1207, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Arthur's Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frantrylaan 1207, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d1e10dc607e4cb65532956dac3069c845b6c25fbc00e797f0c48cd0fed44602b9d8d85efcf2b9f6497ddf4c542d2bba899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1207 Frant Drive Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.897441291851 30.345042185802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!