Artisan Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Artisan Gastehuis is 'n moderne gastehuis in Burgersdorp en bied gaste 'n keuse tussen 2 eenhede.

Gaste kan die Artisan Selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 of die Artisan Gesinskamer met slaapplek vir 4 bespreek. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv, sowel as WiFi is ook beskikbaar. Die Artisan Selfsorg-eenheid het 'n tweeplaatstofie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Artisan Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za