Burgersdorp Akkommodasie by Artisan Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Artisan Gastehuis

4 resensies
Gastehuis
Artisan Selfsorg-eenheid
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Tariewe sluit net die kamer in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Artisan Gesinskamer
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 'n gesin van 4. Die ruim kamer beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Tariewe sluit net die kamer in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swart-weg 20, Burgerdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzkmDccgNKeKKVDdba0WlWj5MgYPtB2MAnRpdZ6iichfm5i7uvg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 20 President Swartweg Burgerdorp 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.993229751616 26.327281877315
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za