Artist's Retreat B & B and Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Artist's Retreat B & B and Self-catering is 'n gastehuis wat deur die eienaar in Jacobsbaai bestuur word. Die gasheer is 'n kunstenaar wat ook gesondheidsterapie en kunsklasse op die perseel aanbied.

Verblyf Artist's Retreat bestaan uit 2 uniek versierde eenhede: Degas Woonstel en Renoir Kamer. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is en 'n sitkamer met 'n groot kaggel.

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het sy eie stoep met braaigeriewe. Die kamer het 'n B&B-opsie teen ekstra koste, aangesien daar nie 'n kombuis is nie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die gasheer kan vooraf teen ekstra koste maaltye en kruideniersware reël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Artist's Retreat B & B And Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za