Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kirsty's Arum Chine Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-weg 20, Nahoon, Oos-Londen, 5214, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kirsty's Arum Chine Guest House bied B&B-verblyf in die hartjie van Nahoon. Die idilliese gastehuis is naby Nahoon-strand, Oos-Londen se gholfbaan en die gewilde koffiewinkels, kroeë en restaurante in Kusweg en Berea.

Verblyf is beskikbaar in 7 unieke kamers. Elke kamer se dekor is deur die omgewing buite geïnspireer en het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers lei elkeen na 'n privaat balkon, terras of stoep met sitplek.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en word in die eetkamer voorgesit. Gaste kan ook voorafbestelde aandetes in die eetkamer of op die voorste dek geniet. Die gastehuis het gratis WiFi, 'n gastesitkamer met boeke en 'n kaggel, 'n swembad, buitebraaigeriewe, 'n binnebraai, 'n dek met sagte afwerkings, netjiese tuine en parkeerplek op die perseel.

Daar is ook 'n toegeruste pilates-ateljee met 'n gesertifiseerde BASI-instrukteur op die perseel. Gaste moet afsprake maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Galway-weg 20, Nahoon, Oos-Londen, 5214, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-weg 20, Nahoon, Oos-Londen, 5214, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb77c9b2d4f364636035fcdb2446797d0196171cf0ddd0a57ff0fd19cfb4353d7e9536f9888c404d8ed49ea9cdc13de18bdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2) 20 Galway Road Nahoon 5214 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.99084289834 27.932250570639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem