LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arum Place Guest House | LekkeSlaap
+61

Arum Place Guest House

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Straat 15, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid is baie belangrik en gaste word hartlik verwelkom. Daar is 'n lieflike terras waar jy 'n mooi uitsig kan geniet en ontbyt kan nuttig.

Daar is 9 unieke suites. Dit sluit 5 luukse kamers met en suite-badkamers in die hoofhuis en 3 selfsorg-eenhede vir langer verblyf in. Verder is daar 'n sakpaskamer vir 'n enkelreisiger.

'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar en vervoer 5 km vanaf die gastehuis is gratis. Dis net 'n entjie se ry vanaf die besige Melville met restaurante, koffiewinkels, boetieks, kunsvlyt- en antiekwinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Arum Place Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 1ste Straat 15, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Gaste dink Arum Place Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Straat 15, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZGU4YWNiLWM4NzgtNDQ5Mi04OTk0LTFiM2NjNTdkMTNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 15 1st Street Melville 2109 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.178064858256 27.997245906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!