Arumvale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Arumvale is in Swellendam geleë en is omring deur landerye. Dit is 200 m van 'n lopende bergrivier en die Swellendam-gholfbaan af geleë.

Die gastehuis bied goed toegeruste selfsorggeriewe en vriendelike, professionele diens. Daar is 3 luukse selfsorg-suites, 1 standaard-suite en 'n ongekunstelde tuinkothuis wat in die mooi tuin geleë is.

Elke suite het 'n groot slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n smaakvolle sitkamer, 'n kombuisie en 'n privaat patio met 'n aparte ingang. Geriewe in die kamers sluit die volgende in: 'n dubbelbed met al die nodige komberse en linne, 'n dagbed in die gemeubileerde sitkamer, insluitende 'n TV en DVD-speler met 'n versameling DVD's, 'n ten volle toegeruste kombuis en eetgerei, breekware, 'n stoof, 'n yskas, 'n kaggel en 'n privaat patio met braaigeriewe.

Gaste kan in die somer op die veranda ontspan wat uitkyk oor die swembad terwyl hulle die ongelooflike uitsig oor die Hermitage-vallei geniet, of hulle kan rondom die kaggel saamkuier. Daar is gratis WiFi beskikbaar regdeur die gastehuis en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede sluit die volgende in: staproetes, bergfietsroetes, bergklim, kano-vaarte op die Breederivier en perdry. In die seisoentyd kan jy by die De Hoop kusnatuurreservaat walvisse kyk, jy kan die Breederiviervallei se wynplase besoek, asook die prentjiemooi Tradouwspas, Arniston en die Indiese Oseaan Kusreservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Arumvale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za