Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arumvale Country Retreat

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 R1 003 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arumvale Country Retreat is in Swellendam geleë en omring deur landerye, minder as 200 m van 'n bergrivier af en naby die Swellendam Gholfbaan. Dit is die ideale basis vanwaar gaste Swellendam kan verken of om sommer net 'n plattelandse ervaring met majestueuse berguitsigte en natuurlike landskappe te geniet. Die gastehuis bied goed toegeruste, selfsorggeriewe en vriendelike, professionele diens.

Verblyf is beskikbaar in 3 luukse selfsorg-suites, 'n standaard-suite en 'n ongekunstelde tuinkothuis wat in 'n pragtige tuin en plattelandse omgewing geleë is. Elke suite het 'n groot slaapkamer met al die nodige linne en 'n en suite-badkamer. Elke suite het ook 'n kombuisie wat met 'n stoof, yskas, kaggel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus is, asook 'n smaakvol gemeubileerde sitarea met 'n dagbed, TV met 'n DVD-speler, 'n verskeidenheid DVD's, en 'n privaat stoep met braaigeriewe.

In die somer kan gaste op die stoep ontspan en 'n uitsig oor die swembad en die Hermitage-vallei geniet, of in die winter voor die knus kaggel ontspan. Daar is ook gratis WiFi in die gastehuis en veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit stap- en bergfietsroetes, bergklim, kanovaarte op die Breederivier en perdry in. Verder kan gaste gedurende die seisoen walviskyk by die De Hoop Kusnatuurreservaat of 'n draai by die wynlande van die Breëriviervallei, die skilderagtige Tradouwpas, Arniston en die Indiese Oseaan Kusoord maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 148 resensies vir Arumvale Country Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Jaar gelys 11

Ligging

  • Bethelstraat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arumvale Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
R1 180 R1 003
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 180
R1 180 R1 003
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0fd0cb3bdca9fddc95f91477484d19daf5d464458ce09c99ca98d0480a8f754e746ad9ccbdbec671ebaf42eacd4f9407fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R1 003 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016677640999 20.423653721809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem