Dundee Akkommodasie by Arusha Lodge | LekkeSlaap
+90

Arusha Lodge

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 12, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Arusha Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Dundee in die hartjie van die Slagveldroete in die noorde van KwaZulu-Natal. Dié lodge is naby die Talana Museum en Dundee se gholfbaan geleë. Die ligging is ideaal vir reisigers wat graag die slagvelde wil verken.

Die verblyf bestaan uit verskeie enkel-, dubbel- en 2-enkelbedkamers wat elk 'n en suite-badkamer, verwarming en verkoeling, 'n persoonlike kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n TV met SABC 1, 2 en 3, en DStv Business. WiFi is ook beskikbaar. Arusha Lodge het 'n gelisensieerde kroeg, 'n à la carte-spyskaart vir aandete, braaigeriewe, 'n swembad en onderdakparkeerplek.

Geskiedkundige besienswaardighede sluit Rorke’s Drift, die Isandlwana- en Bloedrivierberge en die Ncome Museum in. Daar is verskeie ervare toergidse in die dorp wat allesomvattende toere van dié besienswaardighede aanbied. Die lodge is sowat 1,5 km vanaf Dundee se middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Arusha Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Unionstraat 12, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Arusha Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 12, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASH1XF4bIWhUQTwy2lJe89ePhLztcAo4oKilVuo2lw9PkWm1lJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 12 Union Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -28.156014188875 30.234870113426
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za