LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arusha Lodge | LekkeSlaap
+90

Arusha Lodge

7 resensies
Gastehuis
Dubbel
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV met DStv Business, verwarming en verkoeling, 'n persoonlike kluis, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R150. 'n 50%-deposito word vereis om bespreking te bevestig. Die deposito moet voor aankoms betaal word om die bespreking te bevestig. In die geval van voortydige vertrek sal die waarde van die oorspronklike bespreking gehef word. Let wel, gaste betree die perseel op eie risiko. Inkloktyd is streng vanaf 13:00 tot 20:00. Kom haal asseblief die kamersleutels af voordat julle enige funksies of vergaderings bywoon aangesien die sleutels 'n afstandbeheer vir die hek het waarmee agste enige tyd toegang tot die perseel kan kry. Gaste sal beboet word vir enige skade aan die lodge of diefstal van Arusha Lodge se eiendom.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer 1
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed, 'n tripel-stapelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV met DStv Business, verwarming en verkoeling, 'n persoonlike kluis, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xDubbelbed
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R150. 'n 50%-deposito word vereis om bespreking te bevestig. Die deposito moet voor aankoms betaal word om die bespreking te bevestig. In die geval van voortydige vertrek sal die waarde van die oorspronklike bespreking gehef word. Let wel, gaste betree die perseel op eie risiko. Inkloktyd is streng vanaf 13:00 tot 20:00. Kom haal asseblief die kamersleutels af voordat julle enige funksies of vergaderings bywoon aangesien die sleutels 'n afstandbeheer vir die hek het waarmee agste enige tyd toegang tot die perseel kan kry. Gaste sal beboet word vir enige skade aan die lodge of diefstal van Arusha Lodge se eiendom.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-enkelbedkamer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV met DStv Business, verwarming en verkoeling, 'n persoonlike kluis, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R150. 'n 50%-deposito word vereis om bespreking te bevestig. Die deposito moet voor aankoms betaal word om die bespreking te bevestig. In die geval van voortydige vertrek sal die waarde van die oorspronklike bespreking gehef word. Let wel, gaste betree die perseel op eie risiko. Inkloktyd is streng vanaf 13:00 tot 20:00. Kom haal asseblief die kamersleutels af voordat julle enige funksies of vergaderings bywoon aangesien die sleutels 'n afstandbeheer vir die hek het waarmee agste enige tyd toegang tot die perseel kan kry. Gaste sal beboet word vir enige skade aan die lodge of diefstal van Arusha Lodge se eiendom.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer 2
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV met DStv Business, verwarming en verkoeling, 'n persoonlike kluis, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar se verblyf is gratis. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R150. 'n 50%-deposito word vereis om bespreking te bevestig. Die deposito moet voor aankoms betaal word om die bespreking te bevestig. In die geval van voortydige vertrek sal die waarde van die oorspronklike bespreking gehef word. Let wel, gaste betree die perseel op eie risiko. Inkloktyd is streng vanaf 13:00 tot 20:00. Kom haal asseblief die kamersleutels af voordat julle enige funksies of vergaderings bywoon aangesien die sleutels 'n afstandbeheer vir die hek het waarmee agste enige tyd toegang tot die perseel kan kry. Gaste sal beboet word vir enige skade aan die lodge of diefstal van Arusha Lodge se eiendom.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 12, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASH1XF4bIWhUQTwy2lJe89ePhLztcAo4oKilVuo2lw9PkWm1lJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 12 Union Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -28.156014188875 30.234870113426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!