LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arusha Lodge | LekkeSlaap
+90

Arusha Lodge

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Arusha Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Adri P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri P

Dit was 'n goeie oornagbestemming.

Die gasheer was professioneel en baie behulpsaam. Die kamers was ruim en netjies en goed toegerus. Die ontbyt was heerlik.

Martin D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D

Vir ons huidige doeleindes was dit voldoende.

Wou graag die swembad gebruik het maar dit was vuil, die TV het ook nie animasie-kanale nie andersins, vir ons huidige doeleindes was dit voldoende.

Marthinus P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus P
Enkelreisiger

Dit was baie lekker en die ontbyt was baie en ook baie lekker.

Vandat ek daar ingery het tot ek weer gery het was dit net goeie diens. Sal vir seker weer daar oornag.

Arusha Lodge's terugvoer

Goeiedag Marthinus,

Ek is bly jy het die verblyf geniet. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Lekker dag verder

Groete
Hanli

Arusha Lodge
Karin C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan die behoeftes vir die naweek.

Die kamers was netjies en skoon. Geen klagtes daar. Die gebou het wel bietjie onderhoud nodig. Ons het ongelukkig nie van die ontbyt gebruik gemaak, so daar kan ek geen kommentaar lewer.

Arusha Lodge's terugvoer

Goeiedag Karin,

Dankie vir die terugvoering.

Lekker dag verder

Groete
Hanli

Arusha Lodge
E D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
E D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige omgewing. Eienaar sal moet dringende aandag gee aan gehalte van linne.

Badkamerdeur stukkend. Linne stukkend. Gloeilamp by spieël werk nie. Beligting onvoldoende. Die algemene gevoel is dat daar slapgelê word met die netheid van die eenheid.

Victor F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor F
Gesin met tieners

Definitief waarde vir geld met ruim en skoon kamers.

Baie tevrede met die verblyf. Baie billike tarief vir iemand wat een of meer nagte wil vertoef met ontbyt ingesluit.

Kenneth S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good visit. Our fear was that there were no burglar bars on the windows and we had some large valuables with us.

Good value for money, but the owners should have a look at the security.

Arusha Lodge's terugvoer

Good morning,
Thank you for your review and bringing your concerns to our attention. We are pleased to hear that you enjoyed your stay. For added security we do have a lockable safe in every room for valuables.
Kind regards,
Hanli de Jager

Arusha Lodge
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 12, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASH1XF4bIWhUQTwy2lJe89ePhLztcAo4oKilVuo2lw9PkWm1lJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 12 Union Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -28.156014188875 30.234870113426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!