LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arusha Lodge | LekkeSlaap
+90

Arusha Lodge

7 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbel
B&B
Gesinskamer 1
B&B
2-enkelbedkamer
B&B
Gesinskamer 2
B&B
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar se verblyf is gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R150.
'n 50%-deposito word vereis om bespreking te bevestig. Die deposito moet voor aankoms betaal word om die bespreking te bevestig. In die geval van voortydige vertrek sal die waarde van die oorspronklike bespreking gehef word. Let wel, gaste betree die perseel op eie risiko. Inkloktyd is streng vanaf 13:00 tot 20:00. Kom haal asseblief die kamersleutels af voordat julle enige funksies of vergaderings bywoon aangesien die sleutels 'n afstandbeheer vir die hek het waarmee agste enige tyd toegang tot die perseel kan kry. Gaste sal beboet word vir enige skade aan die lodge of diefstal van Arusha Lodge se eiendom.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unionstraat 12, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASH1XF4bIWhUQTwy2lJe89ePhLztcAo4oKilVuo2lw9PkWm1lJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 12 Union Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -28.156014188875 30.234870113426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!