Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asamè @ Oppi-Rivier

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 65 resensies vir Asamè @ Oppi-Rivier
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tanja S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbeskryflik. Die netheid, veiligheid en gasvryheid was fantasties!

Bitter baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

So bly julle het dit geniet.

Sien uit na julle volgende besoek.

Asamè @ Oppi-Rivier
Natasha B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

The guys had a great time. Holiday while working.

Booked our team in for work away from home. They had a lovely stay. Enjoyed the outdoors after a hard day's work, did some fishing. Unwind before taking on another day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi verzorgde selfsorg. Rustig. Netjes.

We hebben genoten van een mooie rustige blyplek aan de Vaalrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Was so lekker om jou hier te hê.
Veilige reis!

Asamè @ Oppi-Rivier
Sonnia F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Baie netjies, goed ingerigte blyplekkie. Stil en rustige omgewing en vriendelike. 'n Sjarmante en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Sonnia
So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien gou weer.
Groete

Asamè @ Oppi-Rivier
Louisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en skoon oorslaapplek.

Veilige en skoon oorslaapplek met slegs basiese geriewe. Aanwysings kon beter wees, veral vir mense sonder Google.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V
Enkelreisiger

Baie lekker plekkie.

Baie vriendelike ontvangs. 'n Lekker plekkie om oor te bly. Ek sal dit weer gebruik om te oornag tydens 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig langs die rivier.

Ons het baie lekker rustig langs die rivier gekuier en vis gevang! Die plekkie was baie netjies en op 'n koue reënerige dag het ons die Netflix baie geniet. Dankie vir 'n lekker rustige naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Ons is baie bly julle kon die rustigheid geniet.
Hoop ons sien gou weer!

Asamè @ Oppi-Rivier
Gill H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gill H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, comfortable room with necessary amenities.

It was cold and unfortunately, one of the electric blankets did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee V
Enkelreisiger

Dit was heel aangenaam. Lekker koffie. Warm geslaap.

Ek is goed ontvang en welkom geheet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die tippie bespreek en is hartlik ontvang.

Netjies en skoon en warm geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid vir oornagverblyf.

Geen alternatiewe soos bv. gas is tydens beurtkrag beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient overnight stay.

On our way north this was convenient to overnight. The unit was practical and clean. The other units were taken by long-term contractors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred D
Gesin met klein kinders

Good stay.

No hostess was available. Not prepared for loadshedding, no lamps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Good afternoon
Sorry about that - Vodacom had no signal. There are loadshedding lamps in the rooms - the bedside lamps and there is one in the kitchen. Sorry you did not find them. I will see to it that they are more visible.

Regards
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Francois N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Enkelreisiger

Definitief waarde vir geld, rustig en hoogs aanbeveel.

Dit was my derde besoek aan Asamè @ Oppi-Rivier, en ek sal definitief weer 'n besoek aflê. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Dis altyd lekker as gaste weer terugkom.
Sien weer Francois.

Asamè @ Oppi-Rivier
Desmond P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is hoogs tevrede met die natuurskoon en die kalmte.

Ek sal die plek aan enige persoon aanbeveel. Dus regtig 'n asemrowende plek en die rivier dra by tot die natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Desmond
Ek is so bly as julle kon ontspan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Daan F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing teen die rivier.

Die eienaar het ons tuis gemaklik laat voel. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Daan, ons is baie bly as julle dit geniet het. Groete. Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Danie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan Alta vir 'n vriendelike verwekoming. Baie tuis gevoel en gerieflik gebly in 'n netjiese, stil en veilige omgewing.

Alta het ons die tweede aand kosteloos opgradeer na 'n eenheid met dubbelbed en kombuis. Vriendelike gasvryheid. Hartsmens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemarie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rosemarie S
Gesin met klein kinders

Pleasant stay and experience.

Lovely stay, beautiful environment. The units need a bit of an upgrade. Aircon was not working. Tap in kitchen damaged. Door handle missing in unit 1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Rosemarie, jammer dat julle ongerieflik was. Die aircon kon ons ongelukkig nie regkry oor die Feestyd nie, maar hulle het hom intussen herstel. Hoop die waaier kon darem klein bietjie verligting bring. Soos aangedui in die kamers, het ons nie kamerdiens vakansie dae en naweke nie. Ek was nie bewus van die deur handvatsel en die kraan nie - alhoewel ons dit gereeld nagaan. Ek sal opvolg. Baie dankie, Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Sanette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese en beskostigbare verblyf.

Ons het heerlik vis gevang en gekuier. Dit het gevoel of ons by vriende kuier. Baie dankie vir 'n ontspanne tydjie. Dorpie ook baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Sanet

Dit kan jy weer sê. Dit het gevoel soos familie wat hier kuier, dit was lekker om julle te ontmoet.

Groete en seën

Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Jan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaste langs ons was raserig, oord se netwerk was 'n probleem, swembad was nie skoon nie, viswaters was 50 m+ van woonstel af waar daar gesê was dis 15 m. Geen stoof.

Sal nie weer daar gaan rus vir 'n naweek nie, daar's ander plekke wat beter is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Jan

Ek is baie jammer dat jy nie gelukkig was nie. Net ter verduideliking, ons het met die gaste gepraat en hulle het onmiddelik reageer en nie meer geraas nie. Die netwerk probleem was nie by die oord nie, maar wel by ons verskaffer in die dorp. Dis ongelukkig buite ons beheer. Ons het die Donderdagaand 'n donderstorm gehad, daarom was die swembad nog nie mooi skoon nie. Daar is nie stowe in die eenhede nie, dit word so aangedui.

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Susanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly hier, was baie rustig gewees, netjies en die gasvrou baie vriendelik. Sal weer daar bly.

Baie mooi plek om te ontspan. na 'n lang reis. Uitsig oor die rivier baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Susan

Dit was baie lekker om julle te ontmoet.

Sien weer.

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Helena M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Besigheidsreis

Such friendly people, beautiful setting!

I visited the Callaho stud for vetting purposes and did not have enough time to see Christiana, but I would love to spend more time on a next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Helena

Ons wag vir julle volgende kuier.

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Elizabeth C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth C
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon.

Ons het 'n nodige rusplek gekry op pad tussen Pretoria en Noord Kaap. Ons het donker aangekom en voor lig weer vertrek, kon dus nie die omgewing waardeer of fasiliteite benut nie. Alles was skoon en netjies. Gasvrou het moeite gedoen om te sorg dat alles reg is met aankoms en selfs die ligte vir ons kom aansit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Elizabeth
Bly julle kon darem rustig slaap!
Geseënde naweek vir julle.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Susan R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik.

Daar is geen naambord buite wat die plek aandui nie. Kamers was nie gereed nie, werkers was nog besig om beddens op te maak. Ons is nie ingelig oor die tye van beurtkrag nie al het ek navraag gedoen, moes ook vra vir die WiFi-kode. Plek was netjies en skoon. Was bietjie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Susan

Ek gee altyd die beurtkrag tye deur, maar dit sou julle nie geraak het nie. Jammer dat die kamers nog nie reg was nie, ek het verduidelik dat beurtkrag ons die oggend bietjie gevang het, daarom was ons nog besig.

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Jodie N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jodie N

Dit was lekker om na 'n lang dag van werk met vriendelikheid gegroet en hanteer word.

Die eienaar het vir my na 'n groter kamer geskuif sonder aanvra. Ons het net een dag bespreek in plaas van 2, en hulle was meer as bereid om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Goeie môre
Dis altyd lekker om mense soos julle te ontvang!
Alle voorspoed en sukses.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Hantie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and very relaxing.

Love the riverside view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Hantie
So bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Willem V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Alles wat nodig is vir selfsorg is daar.

Ek het 'n week lank daar gebly. Dit was huis weg van die huis! Die gasheer en gasvrou laat jou vinnig deel van 'n familie voel. Baie gaaf en gasvry. Dit sal my voorkeurverblyf wees in Christiana in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Willem
Jy het sommer soos familie gevoel. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete, Alta.

Asamè @ Oppi-Rivier
Wilna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huislike atmosfeer met die vriendelike honde wat inloer.

Baie netjiese eenhede wat goed toegerus is. Dit het ongelukkig die hele tyd gereën wat ons daar was so ons was nie eens af rivier toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Wilna
Julle sal maar net weer moet kom kuier!
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Kay S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to rest and relax.

Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer


So glad you enjoyed it!
Have a blessed week.

Asamè @ Oppi-Rivier
Riana K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Lekker oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Alle seën en voorspoed Riana.

Asamè @ Oppi-Rivier
Lizelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig op rivier.

Mooiste uitsig op rivier. Oulike plekkie. Aircon was 'n absolute bonus. Ook die groter yskas en rak vir klere was fantasties. Alta was baie behulpsaam van ons bespreek het. Baie dankie. Ons sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Lizelle,

Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Baie bly julle het lekker geslaap.

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaapfasiliteit.

Ligging en fasiliteite langs die rivier ondervang selfs die oorstaan van 'n paar dae vir mense wat van 'n rustige natuuromgewing hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Piet
Was heerlik om julle te ontmoet.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Chantel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Gesin met klein kinders

Pragtig instandgehou en skoon en netjies.

Op die oewer van rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Chantel,
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Dirk V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Enkelreisiger

Heerlik rustig langs die rivier.

Eenvoudige oornagbehoefte, niks meer nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rm M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rm M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gerieflik oorgeslaap.

Die eenheid was skoon en netjies en het 'n lekker groot TV-skerm met Netflix. Al wat gepla het is dat ons gashere ons nie verwag het nie, al het ons die e-pos ontvang wat ons bespreking bevestig het. Gelukkig was daar nog 'n oop kamer beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Rhea
Ja, ek weet nie waar die slip-up was nie - maar sulke goed gebeur met die tegnologie!
Ek is bly julle het lekker geslaap en hoop julle is veilig in Bettiesbaai!
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Hennie E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was nie goed nie. Kon nie inkom by hek of gasvrou opspoor nie.

Installeer 'n klokkie by die hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Goeie dag Hennie
Ek is regtig jammer vir die ongerief. Ons seine werk soms nie.
Weereens baie jammer!

Asamè @ Oppi-Rivier
Colin H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die rivier.

Baie lekker gebly. Hulle het meer as genoeg koffie, suiker, beskuit, ens. vir ons gelos. Was verbaas teenoor wat mens by die ander plekke kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Ek is so bly om te hoor julle het die tuisgemaakte beskuit geniet. En koffie moet daar altyd genoeg van wees, niks is lekkerder as ʼn koppie koffie wanneer jy oor die rivier uitkyk nie.

Hoop ons sien julle weer.

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Rod S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod S
Enkelreisiger

It was quiet.

The river set up is perfect for fishing. Very pleasant place, we'll stay there again when in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Rod,
Hope to see you again.
Safe travel.
Regards,
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Nomsa M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was out of this world. The owner was very friendly and the room very clean.

Would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Thank you so much for your beautiful words. Really glad you enjoyed it.
Regards,
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Louis A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis A
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Rustig langs die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Dankie!
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Desmond P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome, a nice place to relax and get new hope.

I will definitely go back to such an environment where you can find your inner peace near the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Good day Desmond,
We are so glad you had a peaceful time. Hope to see you again soon!
Regards,
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Hendrik S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, ontspannend.

Die absolute gasvryheid en vriendelikheid van Alta en Ettienne maak mens opslag tuis voel. Die rustigheid en natuurskoon is presies wat nodig is om jou siel en liggaam te laat ontspan en jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Goeie dag Hendrik!

Dit was baie lekker om twee sulke spesiale mense soos julle te kon ontvang. Mag julle 2021 pad besaai wees met voorspoed.

Groete
Ettienne & Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Madre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madre D

Dit was goed genoeg vir 'n oornag-slaapplekkie.

Ons het laterig gearriveer. Niemand om hek oop te maak, telefoonnommer wat ons geskakel het was onsuksesvol, maar ons is eventueel baie hartlik ontvang. Ek stel voor 'n alternatiewe kontaknommer of 'n interkom by die hek dalk?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Madré
Jammer ons het jou oproep gemis!
Ek is bly julle het darem lekker geslaap...
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Hendrik Jacobus V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie oornag-plek!

Goeie oornag slaapplek. Sal wel aanbeveel dat mense die bietjie duurder opsie met lugreëling vat. Lekker warm atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Baie dankie Hennie.
Ja, dit kan maar lekker warm word.

Asamè @ Oppi-Rivier
Ina P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklike kamer met minimum-ruimte.

Skaars plek om rondom die bed te beweeg. Kombuis sonder werksvlak waarop mens kan teemaak. Geen spasie om goed neer te sit in die badkamer. Tog skoon en honde baie opwindend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Goeiedag Ina
Nr 4 is klein en slegs 'n oornagkamer, jammer dat julle dit ongerieflik gevind het. Ons ander kamers is baie ruimer, probeer gerus volgende keer een van hulle.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Sonette L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was awesome. Die skoonmaak en instandhouding personeel is tops. Ons het in eenheid 4 gebly. Dit is ideaal vir iemand wat 'n nag of 2 wil oorbly en wegneem etes nuttig.

Sal beslis terug gaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hallo Sonette
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Deon G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Dis 'n prentjiemooi omgewing, alles was skoon en netjies en die mense baie behulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Goeiedag Deon
Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Geseënde dag
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Jan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

No 4 is baie klein en sien nie die rivier nie.

Om by die rivier te sit en te sien wat daar gebeur, soos reiers wat visvang, was ’n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Goeie dag Jan,

Ek is so bly julle het die rustigheid van die rivier geniet. Bespreek gerus volgende keer Nr 1 of 2, hulle het rivier uitsig!

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Anonieme gas - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B
Gesin met klein kinders

Netjiese plekkie met 'n pragtige uitsig.

Ons het letterlik 4 ure voor die tyd, plek gesoek. Ons is dadelik gehelp en het 'n pragtige kamer gekry. Dis'n baie mooi eiendom en die gasvrou, Alta, is baie vriendelik en behulpsaam. Dis 'n heerlike plekkie om 'n naweek by te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Dankie Mariëtte, dis was wonderlik om julle te ontmoet!
Seën en voorspoed vir julle

Asamè @ Oppi-Rivier
Marli S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker sal beslis weer gaan.

Ons het laat gearriveer en Ettienne het baie mooi met ons gereël en weer opgevolg is ons reg. Sal vir seker baie graag weer daar wil gaan slaap. Ons het in die karavaan geslaap en alles was baie mooi skoon. Baie mooi plek, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet.
Volgende keer is ons hier.

Asamè @ Oppi-Rivier
Zandile N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile N
Enkelreisiger

Pleasant stay. I loved the dogs too.

I came over for a parkrun. The accommodation was as expected. The river in the back yard was a cherry on top. I will recommend this place and would definitely stay here when the opportunity presents itself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Thank you so much Zandile!
It was so nice to meet you. You really are a remarkable woman, and I really hope we will have the opportunity to see you again. Strongs with all the parkruns!
Regards
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Jessica V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met vriende

Heerlik.

Rustige atmosfeer, alles wat jy nodig het. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Was lekker om julle hier te hê!

Asamè @ Oppi-Rivier
Leslie T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik langs die rivier.

Die ligging van die eenheid is uitstekend. Die eenheid waarin ons gebly het, het aan meer as ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

So bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Ernst S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst S

Was great.

Was vriendelik ontmoet met aankoms. En verwelkom met 'n glimlag. Plek was netjies en skoon en pragtig binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Baie dankie Ernst.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Irma H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet die rivier.

Geniet op die Vaalrivier. Hondekinders het ons vermaak in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel van totale vryheid, glo dit gaan ons tweede huis word.

Ons is hartlik verwelkom al het ons te vroeg opgedaag. Die eenheid is netjies met alles wat jy benodig. My man het dadelik afgestap rivier toe vir ‘n lekker visvang en braai middag terwyl ek eindeloos vermaak is deur die hondekinders. Dié rustigheid moet beleef word! Alta en haar man was super vriendelik en ek sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Goeie dag Angelique,

Dit was so lekker om julle te ontmoet! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer!!!

Asamè @ Oppi-Rivier
Hakimah A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hakimah A
Gesin met klein kinders

Breathtaking view, peace and quiet.

Going back very very soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende uitsig, rustig en stil.

Gaan binnekort weer terug.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Gesin met tieners

Pragtige tuin en mooi plekkie.

Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil en rustig.

Hulle het die karavaan toegerus met alles en nog wat. Speletjies vir die kinders en 'n radio om na te luister. Die honde was die cherry op die koek. Het honde baie geniet. Oulik en goed geleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we expected.

Bed is uncomfortable. We booked for 2 nights and only stayed for 1 night. No signs up to say where we must turn in. Won't stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Hi Louise,

I am very sorry you did not tell me, then I could have moved you to one of our units with a comfortable bed, because the caravan you booked is mostly for campers and fishermen.
We are still waiting for our signs, they will be up soon.
Sorry for the bad experience.

Regards
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Marius P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Gesin met tieners

Love the open space, friendly owners, Wally - everything was perfect.

We got excellent service. We got the place easily, we were greeted with friendly people and the family dog, Wally. The accommodation was more than expected. We brought along more than we needed to, seeing that everything was already there. It was a joy to stay at Asame, and we will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Baie dankie Marius,

Ek waardeer dit baie! Was lekker om julle te ontmoet.

Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Frances M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances M
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly!

Wonderlike diens. Baie akkomoderend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Dankie Frances,
Julle is 'n pragtige gesin. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Ruan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met vriende

Ons het lekker geslaap in die karavaan reg langs die rivier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Dankie Ruan! Bly julle het dit geniet.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Ansie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie S
Gesin met klein kinders

Dit was so onspannend.

Ons het regtig so lekker gebly. Sal kan aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer

Dankie Ansie! Kom ontspan gerus weer by ons.
Groete
Alta

Asamè @ Oppi-Rivier
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forsmanstraat 21, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0778cf4f35b9eea358fee9b55ab4f5ace25b75ccc40e21641c8762625137cf0e7082a1fb1a7bb385cd8c9c4469c25d3a00ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 21 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -27.910279075305 25.178515413366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem