Asante Sana Holiday Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Asante Sana Holiday Village is gerieflik naby die N4 en net 10 km Wes van Nelspruit af.

Die oord het suites, rondawels en selfsorg-eenhede. Die oopplan-suites bied slaapplek aan tot 4 gaste en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, 'n TV en 'n waaier in elke eenheid en braaigeriewe is buite beskikbaar.

Die rondawels bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het privaat badkamers. Elke rondawel het 'n yskassie, ketel, mikrogolf, plafonwaaier en TV met Open View. Daar is ook 'n braai-area by elke rondavel.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Rook is verbode in die eenhede.

Asante Sana Holiday Village bied 'n funksievenue en spyseniering vir troues, sakebyeenkomste en vierings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Asante Sana Holiday Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false