Tosca Akkommodasie by Ascot B&B | LekkeSlaap
+16
+16

Ascot B&B

Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R378, Tosca, 8618, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ascot B&B bied 'n vreedsame wegbreek op 'n kleinhoewe in Tosca, Noordwes.

Dié gastehuis bied verblyf aan 12 gaste in 6 kamers met lugversorging en 2 kamers is apart van die hoofgebou en met tussendeure. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die kamers in die hoofgebou het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en die aparte kamers het hul eie TV en mikrogolf. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe.

Dis die ideale oornagverblyf as jy onderweg is na of vanaf Botswana en dis net 2 uur se ry vanaf die naaste Botswana-grenspos.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R378, Tosca, 8618, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Tosca Noordwes
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R378, Tosca, 8618, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARE1qDq5ilTfrIaCi5G9v8viCI0hyyuSFwHWX3OjmMCWep6rdv9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 0 5 1 0 R378 Tosca 8618 Noordwes 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.874446 23.933916
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za