Norwood Akkommodasie by Ascot Boutique Hotel | LekkeSlaap
+9

Ascot Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Ascot Boutique Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anesia C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anesia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer verwag van 'n 4 ster-plek.

Ons het geboek vir 3 mense in 'n suite en die ekstra bed in die kamer was nie opgemaak nie, daar was nie genoeg handdoeke in die kamer nie en die sleeper couch was vreeslik ongemaklik. Die foto's en verwagting wat geskep word voor die tyd is glad nie wat 'n mens kry nie. Ek kan hulle wel krediet gee op eerlikheid aangesien ons 'n kaartjie met geld in die kamer vergeet het en hulle dit gekry het en aan ons terug besorg het.

Tawanda Shepherd M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tawanda Shepherd M
Besigheidsreis

Good.

I was amazed with the level of professionalism shown by staff. They were so welcoming and very helpful. Manto and the lady serving in the kitchen were awesome.

Johann W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W
Enkelreisiger

Naby Linksfield Netcare Hospitaal.

Vir ‘n 4-ster-hotel is daar beslis ‘n paar dinge wat nie kwalifiseer nie. Die personeel is wel goed opgelei en van hoë gehalte. Die parkering is ‘n probleem. Daar word gevra om eerder in die straat te parkeer aangesien die spasie in die parkeer-area te smal is. Vir ‘n 4-ster-hotel is die kamers beslis nie dit werd nie. Die gordyne is vuil en swart merke in die binnegordyn. Die matte kan vervang word. Die beddegoed is te klein. Vir ‘n 4-ster kan daar gerus ‘n komplimentêre bottel mineraal water in die kamer wees. Die badkamers is wel baie skoon en netjies.

Vanaf R1 140
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grant-laan 59, Norwood, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadoAoxiJd2pHsTWZ4DaYD6pPGRyomKXFym4sWhnaVWHOiwCON6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 140  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 59 Grant Avenue Norwood 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-15:00 11:00 -26.1586669 28.076122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za